Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.
November 29, 2018RUS EN VREDE deur Charles J. Fourie - Episode 13Ronnie laat glip by Floors dat die ontwikkelaars 'n kantoor langs sy kwekery oprig. Matrone verduidelik aan Hannes wat hulle te wagte kan wees wanneer Frieda terugkeer. Floors vra Hannes om te help om die ontwikkelaars se nuwe kantoor te saboteer....more14minPlay
November 28, 2018RUS EN VREDE deur Charles J. Fourie - Episode 12Denver lig Hannes in dat Frieda gediagnoseer is met vroeë Alzheimers. Ronnie konfronteer Kittie oor haar kamtige nuwe kêrel. Denver vra Ronnie om die ontwikkelaars by te staan met die oprig van 'n tydelike kantoor....more14minPlay
November 27, 2018RUS EN VREDE deur Charles J. Fourie - Episode 11Hannes is ontsteld en verward ná die voorval met Frieda. Kittie en Petro bespiegel oor wat fout is met Frieda. Floors stel homself voor aan Vivienne, en vertel haar van sy vermoedens dat Emsie nog lewe....more15minPlay
November 26, 2018RUS EN VREDE deur Charles J. Fourie - Episode 10Vivienne toets haar kersete-spyskaart op Hannes. Kittie toets haar bemarkingsvermoë op Hannes. Frieda sluit haarself in haar woonstel toe nadat sy genoeg van die inmenging in haar private lewe gehad het....more16minPlay
November 23, 2018RUS EN VREDE deur Charles J. Fourie - Episode 9Matrone verneem by Petro of sy Frieda Jansen se lêer vir haar uit Denver se kantoor kan gaps. Petro vertel vir Ronnie dat Kittie reeds 'n kêrel het. Denver deel die beplande ontwikkelingsplanne van Rus en Vrede met matrone....more15minPlay
November 22, 2018RUS EN VREDE deur Charles J. Fourie - Episode 8Vivienne en matrone sit vas oor die kersete se spyskaart. Denver verneem dat Vivienne van plan is om permanent by Rust en Vrede in te trek. Ronnie vra Kittie of hy saam met haar werk toe kan ry....more14minPlay
November 21, 2018RUS EN VREDE deur Charles J. Fourie - Episode 7Ronnie probeer weer om Kittie te oortuig dat die ongeluk met die motorfiets nie sy skuld was nie. Frieda is nie beïndruk deur die bos angeliere wat iemand vir haar gelos het nie, en Hannes ontken dat dit hy was....more16minPlay
November 20, 2018RUS EN VREDE deur Charles J. Fourie - Episode 6Denver se ma, Vivienne, is nie tevrede met die uitleg van die kombuis nie, en wil veranderinge aanbring. Petro neem vir Hannes saam na die winkelsentrum om inkopies te doen, en verloor hom in die sentrum....more15minPlay
November 19, 2018RUS EN VREDE deur Charles J. Fourie - Episode 5Floors ontvang nuus dat daar probleme op die plaas is, en hy moet sy dogter gaan besoek. Hannes is gegooi deur Frieda se wispelturigheid. Matrone spreek Kittie aan oor haar vriendskap met Ronnie....more16minPlay
November 16, 2018RUS EN VREDE deur Charles J. Fourie - Episode 4Matrone is woedend vir Ronnie nadat hy met Kittie geval het met sy motorfiets, en sy nou beseer is. Denver verbied Ronnie om die motorfiets op die perseel te bring. Petro is nuuskierig oor Frieda nadat sy 'n vreemde oproep van 'n familielid ontvang....more15minPlay
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.