Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.
February 22, 2018HUIS OP DIE HAWE deur André Kotzé - Episode 54Anton bevestig by Connie aan wie se kant sy in die konflik is, en maak seker dat sy en Rina gereed sal wees om die oorhandiging van dokumente aan die sindikaat te doen....more12minPlay
February 21, 2018HUIS OP DIE HAWE deur André Kotzé - Episode 53Die broers red een van Boelie se spanlede uit die stormsee, maar kry weinig dank daarvoor. Boelie skiet Japie se hommeltuig af, maar hulle herwin die tuig....more14minPlay
February 20, 2018HUIS OP DIE HAWE deur André Kotzé - Episode 52Op see gesels Anton en Nigel reguit oor die huwelik, lojaliteit en liefde. Japie laat weet van 'n vreemde missie wat Boelie vir môre beplan, ten spyte van die gure weer wat voorspel word....more12minPlay
February 19, 2018HUIS OP DIE HAWE deur André Kotzé - Episode 51Iemand gooi in die nag 'n baksteen deur die skuifdeur van die Huis se balkonstoep. Die polisie word ontbied, en vroegmôre is daar brandstigting in die Huis se boothuis. Nigel vind bewyse van wie die oortreders is....more13minPlay
February 16, 2018HUIS OP DIE HAWE deur André Kotzé - Episode 50Tania betrap Mister Chang op heterdaad by die inbraak, en die Sjinees vertrek summier uit die Huis. Boelie stem in dat Anton die dames van die motorjag af kan terugbring met die Blou Blits, maar waarsku Anton om nie sy partytjie te bederf nie....more14minPlay
February 15, 2018HUIS OP DIE HAWE deur André Kotzé - Episode 49Nigel ruil soortgelyke selfone om, sodat Japie Mister Chang se selfoon kan ontleed. Japie lei af dat Mister Chang 'n inbraak in Tania se kantoor beplan. Tania vra vir Japie om 'n lokval vir Mister Chang te stel....more12minPlay
February 14, 2018HUIS OP DIE HAWE deur André Kotzé - Episode 48Karolus bied aan dat Mister Chang in sy nuwe huis intrek, en Japie en Nigel gryp die kans aan om te help met die trek sodat hulle meer kan uitvind van Mister Chang se kommunikasie-toerusting....more12minPlay
February 13, 2018HUIS OP DIE HAWE deur André Kotzé - Episode 47Rina dring by Anton daarop aan om vir Connie te sê dat Connie nie Anton se nommer een meisie is nie. Anton probeer die konfrontasie uitstel....more12minPlay
February 12, 2018HUIS OP DIE HAWE deur André Kotzé - Episode 46Connie praat met Rina oor die sketsplan van die perlemoen teelplaas, en sy is ontsteld omdat sy niks van Rina se pogings weet nie. Anton oortuig Connie om te bly totdat sy gehelp het om Boelie vas te trek, maar Tania vertrou nie vir Connie nie....more12minPlay
February 09, 2018HUIS OP DIE HAWE deur André Kotzé - Episode 45Anton en Nigel kry bewyse dat Boelie se mense die vrot vis en aas in Tania se boothuis gestort het, maar Anton dink dit is kinderspeletjies teenoor die groot misdade wat eersdaags aan die lig sal kom. Waarom het Rina na Oos-Londen gegaan? Connie vind uit dit het dalk te doen met die feit dat Boelie nou haastig raak....more13minPlay
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.