Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.
January 25, 2018HUIS OP DIE HAWE deur André Kotzé - Episode 34Die Chinese gas sluip rond in die Huis in die nag, en Karolus vertel vir Tania. Tania roep vir Japie in, en hulle sien wat hy besig is om te doen....more14minPlay
January 24, 2018HUIS OP DIE HAWE deur André Kotzé - Episode 33Anton skakel vir Rina en vra of sy vir Connie na hom gestuur het. Rina bevestig dit, en besef dadelik dat sy jaloers op Connie is en nie weet wat sy volgende moet doen nie....more14minPlay
January 23, 2018HUIS OP DIE HAWE deur André Kotzé - Episode 32Connie erken haar spioenasie-rol vir Boelie oor die Huis, en bied aan om vir Anton inligting oor Boelie te verky. Anton moedig dit aan. Wanneer Boelie weer vir Connie sien, kry sy 'n vreemde versoek van hom in verband met Karolus en die Chinese gas by die Huis op die Hawe....more13minPlay
January 22, 2018HUIS OP DIE HAWE deur André Kotzé - Episode 31Boelie skiet op Japie se hommeltuig, en die tuig maak dit net-net terug tot op die Bloublits. Connie maak 'n ete-afspraak met Boelie, en skakel direk daarna vir Anton om de volgende dag met hom te gesels. Dit lyk asof Connie haar eie planne met die twee mans het....more13minPlay
January 19, 2018HUIS OP DIE HAWE deur André Kotzé - Episode 30Karolus bekla sy lot teenoor Tania dat die dames van die Huis hom vermy, maar sy het min simpatie. Rina skinder saam met Connie oor Boelie se planne, maar net daarna skakel sy vir Boelie en vra ewe koketterig om hom weer te sien....more12minPlay
January 18, 2018HUIS OP DIE HAWE deur André Kotzé - Episode 29Boelie wil weer vir Connie as spioen probeer werf, maar sy is al hoe minder geneë. Pauline is kwaad vir Nigel omdat hy haar nie ook as spioen vir hom en die goeie saak van die Huis wil gebruik nie....more12minPlay
January 17, 2018HUIS OP DIE HAWE deur André Kotzé - Episode 28Boelie probeer om 'n dokument wat deur Rina opgestel is, vir sy “vennote” te verkry, maar sy weier. Hy kry later by Connie ook die koue skouer weens sosiale redes. Dit lyk asof sy nie meer saam met hom om op Mooi Hawens gesien wil word nie....more14minPlay
January 16, 2018HUIS OP DIE HAWE deur André Kotzé - Episode 27Japie vind dat hulle kommunikasiestelsel kwesbaar is, en hy beveel spesiale beskermingsmaatreëls aan. Die nuwe Sjinese gas vra vir spesiale ruimte om sy kamera en kommunikasiestelsel op te stel.Tania vra vir Japie en Nigel om die Sjinees te help om 'n ateljee op die boonste vloer se balkonstoep in te rig....more13minPlay
January 15, 2018HUIS OP DIE HAWE deur André Kotzé - Episode 26Anton en Nigel vang 'n ton vis. Japie begrawe die strydbyle oor Rina, maar Rina kry 'n uitnodiging van 'n derde hond wat probeer om met die been weg te kom, en gee 'n interessante antwoord....more14minPlay
January 12, 2018HUIS OP DIE HAWE deur André Kotzé - Episode 25Anton kry interessante videomateriaal, deur Boelie se skiboot na die diepsee te volg in die nag. Karolus vind uit dat die nuwe Chinese gas vir Boelie ken, en Tania rig 'n belangrike versoek tot Karolus en Pauline....more13minPlay
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.