Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.
December 28, 2017HUIS OP DIE HAWE deur André Kotzé - Episode 14Boelie se astrante optrede maak vir Connie en Tania baie kwaad. Connie wil nie weer saam met Boelie gesien word nie, en neem afskeid met die voorstel dat Boelie sy inligting elders moet kry....more15minPlay
December 27, 2017HUIS OP DIE HAWE deur André Kotzé - Episode 13Die raaisel waarom Boelie nooit met vangste of seeprodukte aan wal kom nie, word bespreek, maar Anton verneem dat Tania eerder vir Boelie by die sakekamer wil konfronteer. Hy besluit om by haar planne in te val....more12minPlay
December 26, 2017HUIS OP DIE HAWE deur André Kotzé - Episode 12Karolus se gewoonte om jong dames uit te nooi na ete-afsprake, boemerang lelik wanneer hy, blykbaar onwetend, in Boelie se slaai begin krap....more12minPlay
December 22, 2017HUIS OP DIE HAWE deur André Kotzé - Episode 11Die sukses van die hommeltuig om die skurke se planne te ontbloot, word getemper deur die feit dat die twee broers al hoe meer jaloers op mekaar begin word as gevolg van belangstelling in dieselfde meisie....more13minPlay
December 21, 2017HUIS OP DIE HAWE deur André Kotzé - Episode 10Japie se tegnologiese dienste word weer deur Rina by die Huis benodig, en Anton kan nie sy jaloesie wegsteek nie. Connie leer iets oor die verhouding tussen Pauline en Nigel....more13minPlay
December 20, 2017HUIS OP DIE HAWE deur André Kotzé - Episode 9Dit blyk dat Karolus nie uit die ete-afspraak met Connie gekry het wat hy verwag het nie, en Connie vind uit dat Boelie se uitnodiging eerder 'n soeke na informasie oor Die Huis is, as belangstelling in haar as persoon....more14minPlay
December 19, 2017HUIS OP DIE HAWE deur André Kotzé - Episode 8Die skone lugwaardin, Connie, kom terug na die Huis en sy kry dadelik die belangstelling en ete-uitnodigings van twee nuwe bewonderaars....more13minPlay
December 18, 2017HUIS OP DIE HAWE deur André Kotzé - Episode 7Die liefdesintriges tussen die broers en Rina neem toe. Rina snorkel by die bamboeswoud, en Anton raak bekommerd as sy nie weer na die oppervlak terugkeer nie....more13minPlay
December 15, 2017HUIS OP DIE HAWE deur André Kotzé - Episode 6Boelie se skietery op die Blou Blits en Rina, weergalm nog in die Huis op die Hawe, wanneer Boelie daar aankom. Hy is ongeërg daaroor, en stel meer belang in die tekortkominge van die Huis....more13minPlay
December 14, 2017HUIS OP DIE HAWE deur André Kotzé - Episode 5Rina gaan saam met die Joubert-broers see toe. Sy leer die hommeltuig ken, maar ook vir Boelie, die skipper van die rubberboot wat deur perlemoenstropers gebruik word. Die vaart loop uit op 'n skietery deur Boelie, en jaloesie van die twee broers oor Rina....more13minPlay
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.