Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.
November 29, 2017AFSLUITING deur Joe Kleynhans - Episode 44Seef Visagie maak planne om sy skilderye terug te kry, en hy ry spesiaal deur Pretoria toe daarvoor. 'n Bedrywige joernalis van die Sondagkoerant is besig om oral gevoelens los te maak. Dan gebeur iets wat Conrad gevrees het......more16minPlay
November 28, 2017AFSLUITING deur Joe Kleynhans - Episode 43Dis soms moeilik om te bepaal wie die slinkste van die twee is: Morkel Nienaber of dr.Dawie Becker. Feit van die saak is, as die twee saamspan is dit 'n gedugte kombinasie wat nie maklik die onderspit delf nie....more14minPlay
November 27, 2017AFSLUITING deur Joe Kleynhans - Episode 42Cindy Nel moet op haar voete dink, maar sy kan nie haar planne op haar eie deurvoer nie. Sy het hulp nodig. Die skilderye verwissel uiteindelik van hande....more15minPlay
November 24, 2017AFSLUITING deur Joe Kleynhans - Episode 41Dokter Dawie Becker wys sy ware kleure. Morkel Nienaber bly die ene planne om 'n geldjie te maak. Iemand dra iets uit die plaashuis op Goedbegin weg....more15minPlay
November 23, 2017AFSLUITING deur Joe Kleynhans - Episode 40Hoe is dit moontlik dat Cindy Nel soos 'n gevangene in haar eie huis voel? Wat se 'evidence' krap Sweetness Botes alles uit? Wie se motor is van die pad af die veld in?...more15minPlay
November 22, 2017AFSLUITING deur Joe Kleynhans - Episode 39Hoekom het Cindy in die hospitaal beland? Wat het regtig gebeur? Wie ontpop skielik as speurder? Wie word aangerand?...more15minPlay
November 21, 2017AFSLUITING deur Joe Kleynhans - Episode 38Hoe ernstig is klein Amelia Rossouw toestand? 'n Gewigte besluit word geneem. Met watter voorstel kom Morkel Nienaber op Goedbegin aan? Met watter skok begin Seef Visagie se dag?...more15minPlay
November 20, 2017AFSLUITING deur Joe Kleynhans - Episode 37Hoe verloop die aand by Cindy Nel se hotel? By wie gaan soek Conrad Nienaber troos? Wie daag almal by Cindy se eie pa se paroolverhoor op?...more15minPlay
November 17, 2017AFSLUITING deur Joe Kleynhans - Episode 36Vriendskappe word flenters geslaan, en hope venyn kom na vore. Soms bedoel iemand om goed te doen, maar dis nie noodwendig die regte ding nie. Hoe desperaat is dr. Dawie Becker om sake met sy dogter, Cindy Nel, uit te praat?...more15minPlay
November 16, 2017AFSLUITING deur Joe Kleynhans - Episode 35Wie daag almal op vir die Koster-het-talent-program? Wie is die grootste verrassing van die dag? Wat is in die koevert?...more16minPlay
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.