Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.
November 15, 2017AFSLUITING deur Joe Kleynhans - Episode 34Conrad Nienaber kan skielik kies en keur waar hy wil bly, maar almal is nie so ingenome oor sy wye keuse nie. Meer lig word gewerp op die inhoud van Cindy Nel se ma se testament....more14minPlay
November 14, 2017AFSLUITING deur Joe Kleynhans - Episode 33Mollie Muller en Martha Sithole word betrek by die Koster-het-talent-program, en Martha ontdek self 'n nuwe talent. Eric Sithole word uit die hospitaal ontslaan. Grace maak 'n voorstel wat 'n paar asems wegslaan....more15minPlay
November 13, 2017AFSLUITING deur Joe Kleynhans - Episode 32Dr. Dawie Becker bedink nog 'n blink plan, en voer dit tot op die letter uit, maar iemand breek by sy brandkluis in......more16minPlay
November 10, 2017AFSLUITING deur Joe Kleynhans - Episode 31Wie beland in die hospitaal? Seef Visagie besluit dis tyd om die manne vierkantig in die oë te kyk en ernstig bors skoon te maak. Waar word die Dame van die Nag uitgestal?...more16minPlay
November 09, 2017AFSLUITING deur Joe Kleynhans - Episode 30Skielik, en nie heeltemal onverwags nie, is nege skilderye die fokus van alle gesprekke. Verskeie weergawes sien die lig, terwyl almal probeer om agter die kap van die byl te kom. Die kernvraag is wie het destyds nou eintlik die Dame van die Nag gekoop en hoekom?...more15minPlay
November 08, 2017AFSLUITING deur Joe Kleynhans - Episode 29Wat presies het gebeur die dag wat Cintaine Becker, Cindy Nel se ma, van die berghang na haar dood geval het? Die skilderye in die Duitser se gastehuis is skielik die fokus van alle belangstelling, en sorg vir groot onmin. Wie verras Mollie Muller op Goedbegin?...more15minPlay
November 07, 2017AFSLUITING deur Joe Kleynhans - Episode 28Morkel Nienaber het nou maar eenmaal die vermoë om die bordjies te verhang. Conrad Nienaber werk hard aan die uitdaging wat aan hom gestel is. Hoe suksesvol is hy?...more15minPlay
November 06, 2017AFSLUITING deur Joe Kleynhans - Episode 27'n Brand breek uit, en Seef Visagie en sy span werkers swoeg en sweet. 'n Bedrag van R100,000 is skielik druk onder bespreking. Wie maak aan Conrad Nienaber 'n aanbod, en wat is sy reaksie?...more15minPlay
November 03, 2017AFSLUITING deur Joe Kleynhans - Episode 26Wie beland in die Heidelberg Hospitaal? Wat het in 1992 op Dundee gebeur? Wat het Amelia Rossouw oorgekom? Wie verras vir Conrad Nienaber?...more15minPlay
November 02, 2017AFSLUITING deur Joe Kleynhans - Episode 25Henk Rossouw se begrafnis verloop nie soos beplan nie. Die duiwel laat twee mense 'n snaakse ding doen. Sweetness Botes beleef 'n slegte dag. Cindy Nel is hoogs ontsteld....more16minPlay
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.