Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.
November 01, 2017AFSLUITING deur Joe Kleynhans - Episode 24Dawie Becker wys hy is 'n bedrewe sakeman wat nie maklik tweede kom nie. Daardie een brokkie inligting wat Morkel Nienaber heeltyd soek, val onverwags in sy skoot. Daar is alles behalwe vrede op Vrede....more14minPlay
October 31, 2017AFSLUITING deur Joe Kleynhans - Episode 23Dis skielik besiger in Seef Visagie se studeerkamer as by 'n dokter se spreekkamer. Die vonke spat behoorlik op Goedbegin. 'n Verslag in 'n rooi omslag kry voete....more15minPlay
October 30, 2017AFSLUITING deur Joe Kleynhans - Episode 22Die skilderye sorg vir groot onmin, en agt van die kunswerke moet skielik 'n nuwe tuiste vind. Hoekom is Cindy Nel so geheimsinnig oor haar biologiese pa? Watter skokontdekking maak Conrad Nienaber?...more15minPlay
October 27, 2017AFSLUITING deur Joe Kleynhans - Episode 21Die polisie daag op Goedbegin op. Martha Sithole en Mollie Muller moet op hulle voete dink. Seef Visagie is so kwaad, hy kan slange vang....more15minPlay
October 26, 2017AFSLUITING deur Joe Kleynhans - Episode 20Die storm wat Seef Visagie voel aankom het, bars opeens fel los met verskeie verrassende skerp kante, wat meer as een betrokkene sprakeloos laat....more15minPlay
October 25, 2017AFSLUITING deur Joe Kleynhans - Episode 19Sweetness stap noodgedwonge 'n draai deur gister met al sy seer. Cindy Nel word verras. Seef Visagie gaan 'n vreemde ooreenkoms aan....more15minPlay
October 24, 2017AFSLUITING deur Joe Kleynhans - Episode 18Die vonke spat oral. Seef Visagie hoor die een na die ander ding wat hom teen die mure uitdryf en hom kort duskant 'n hartaanval laat omdraai....more16minPlay
October 23, 2017AFSLUITING deur Joe Kleynhans - Episode 17Die sewende straatvrou word vermoor. Seef Visagie se hart huil opnuut oor sy skoonseun se doen en late. Dawie Becker is bitter ongelukkig....more16minPlay
October 20, 2017AFSLUITING deur Joe Kleynhans - Episode 16Mollie Muller krap waar sy nie veronderstel is om te krap nie, en maak nie vriende in die proses nie. Morkel Nienaber is op die oorlogspad, maar ook op 'n missie....more15minPlay
October 19, 2017AFSLUITING deur Joe Kleynhans - Episode 15Seef Visagie gryp in. Die Dame van die Nag lewer 'n verrassing op. Cindy Nel het 'n paar ongemaklike vrae. Mollie Muller neem sake in haar eie hande....more15minPlay
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.