Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.
November 26, 2015VAN HINGS EN DIE SUIDERKRUIS deur Anton Treunich - Episode 38Dice en Victor probeer om die kosbare kunswerke in die hande te kry, terwyl Jamina en Delia fokus op die aflaai van die versteekte wapens. Intussen is Armand besig om alles in sy vermoë te doen om die Suiderkruis en sy mense te probeer red....more10minPlay
November 25, 2015VAN HINGS EN DIE SUIDERKRUIS deur Anton Treunich - Episode 37Delia se ware kleure kom te voorskyn. Dit lyk of Armand en Beilof die aftog sal moet blaas. Jamina Habib kom aan boord van die Suiderkruis, en Dice en Victor saai chaos!...more11minPlay
November 24, 2015VAN HINGS EN DIE SUIDERKRUIS deur Anton Treunich - Episode 36Dice en Victor begin hulle planne in werking stel om chaos op die Suiderkruis te veroorsaak. Beilof vertrou Armand steeds nie, maar moet noodgedwonge saam met hom werk om Jo te probeer opspoor....more11minPlay
November 23, 2015VAN HINGS EN DIE SUIDERKRUIS deur Anton Treunich - Episode 35Armand oortuig Lizaan uiteindelik om na sy kant van die verdagmakery teen hom te luister, en Dice en Victor smee 'n bose plan om chaos op die Suiderkruis te saai....more11minPlay
November 20, 2015VAN HINGS EN DIE SUIDERKRUIS deur Anton Treunich - Episode 34Dice en Victor begin hulle voorberei op die uitvoering van hulle plan. Delia probeer Armand verlei, en Jo loop hom lelik vas....more11minPlay
November 19, 2015VAN HINGS EN DIE SUIDERKRUIS deur Anton Treunich - Episode 33Beilof Maliaros is woedend oor wat Armand met Jo laat gebeur het. Lizaan is glad nie ingenome met die feit dat Armand sy kant van die saak probeer regstel nie, en Jo vind tot sy skok uit dat die Suiderkruis se roete deur 'n gebied van hewige Somaliese seeroweraanvalle loop......more11minPlay
November 18, 2015VAN HINGS EN DIE SUIDERKRUIS deur Anton Treunich - Episode 32Jo en Armand verlaat die Suiderkruis om hulle gevaarlike ondersoek na Henriette Aggenbach se verdwyning voort te sit, terwyl Kaptein Maliaros ondersteuning by Delia Smith en Lizaan Klopper soek om die skip se veiligheid te probeer verseker....more11minPlay
November 17, 2015VAN HINGS EN DIE SUIDERKRUIS deur Anton Treunich - Episode 31Jo en Armand probeer uitvind wat met Henriette Aggenbach gebeur het. Victor Vos begin met 'n verdagmakery ten einde sy duistere planne in werking te kan stel....more13minPlay
November 16, 2015VAN HINGS EN DIE SUIDERKRUIS deur Anton Treunich - Episode 30Armand en Beilof probeer uitvind wat van Roelof geword het. Henriette besluit die wêreld op die Suiderkruis raak te warm vir haar. Sy wil af, maar Victor wil niks daarvan weet nie....more12minPlay
November 13, 2015VAN HINGS EN DIE SUIDERKRUIS deur Anton Treunich - Episode 29Dice en Henriette moet van Roelof ontslae raak. Jo en Beilof het ʼn baie ernstige gesprek. Henriette se ware kleure kom te voorskyn. Beilof waarsku Jo om uit die moeilikheid te bly....more14minPlay
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.