Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.
December 26, 2016DIE VERDWYING VAN MINA AFRIKA deur Zuretha Roos – Episode 18Dominee Venter word deur die bedeesde Elsie Lubbe geskok. Drie-uur in die môre word Mina wakker, maar nie sy of enigiemand in die Vallei sou bedag kon wees op die ervaring wat Bettie Els hulle sou besorg nie......more14minPlay
December 23, 2016DIE VERDWYING VAN MINA AFRIKA deur Zuretha Roos – Episode 17Mina beleef die donkerste nag van haar lewe. Dominee Venter kom doen huisbesoek by Elsie Lubbe net toe Mina klaar les by haar gehad het. Hy besluit om ernstig met Elsie oor Mina te praat......more14minPlay
December 22, 2016DIE VERDWYING VAN MINA AFRIKA deur Zuretha Roos – Episode 16Schoeman nooi Sanet en Mina om saam met hom en van sy maats na die plaaslike bioskoop te gaan. Tietser waarsku Mina teen Boeta Bantjies. Schoeman, Sanet en Mina gaan na die Vlooifliek toe en geniet die aand baie. Dan val daar egter 'n donker skadu oor die aand se vrolikheid......more14minPlay
December 21, 2016DIE VERDWYING VAN MINA AFRIKA deur Zuretha Roos – Episode 15Tietser waarsku Boeta om sy hande van Mina af te hou, en Schoeman maak weer ogies vir Mina. Bettie Els is nie 'n maklike mens nie, en is nie baie gelukkig dat Mina in haar geldsake namens Elsie Lubbe kom snuffel nie....more14minPlay
December 20, 2016DIE VERDWYING VAN MINA AFRIKA deur Zuretha Roos – Episode 14Sanet is bekommerd oor Schoeman se lawwe spelery, maar Mina steur haar nie aan hom nie. Boeta is haar droomman. In die maanlig by die plaasdam probeer Boeta dan ook sy gevoelens vir Mina demonstreer, maar hy loop hom vas....more12minPlay
December 19, 2016DIE VERDWYING VAN MINA AFRIKA deur Zuretha Roos – Episode 13Mina vertel Tietser opgewonde van haar klasse by Elsie Lubbe. Boeta Bantjies vertel Mina ná die skoolkonsert hoe hy haar bewonder, en Mina wil by Sara weet of sy dink daar is 'n loopbaan vir 'n Bruinmens in die kosbedryf....more14minPlay
December 16, 2016DIE VERDWYING VAN MINA AFRIKA deur Zuretha Roos – Episode 12Tietser vertel vir Mina en Sanet van haar jongdae. Elsie Lubbe hoor van Mina se begeerte om met kos te werk, en sy lê besoek af by Bettie Els om met haar 'n afspraak te maak om na Bettie se negosiewinkeltjie se geldsake te kyk....more14minPlay
December 15, 2016DIE VERDWYING VAN MINA AFRIKA deur Zuretha Roos – Episode 11Mina verneem van Erik dat sy hulle gelukbringerkind is, en is ontsteld oor die rede vir die beskrywing. Mina is baie opgewonde, want juffrou Elsie Lubbe het ingestem om haar met 'n paar hoërskoolvakke te help....more14minPlay
December 14, 2016DIE VERDWYING VAN MINA AFRIKA deur Zuretha Roos – Episode 10Sara oortuig Mina om met meer Bruinmense te meng sodat sy meer aanvaarbaar vir haar eie mense kan wees. Iris is oortuig dat die De Graaffs ongemaklik begin voel met Mina in die huis, en haar vir iemand in die bruin gemeenskap gaan gee om verder groot te maak....more14minPlay
December 13, 2016DIE VERDWYING VAN MINA AFRIKA deur Zuretha Roos – Episode 9Schoeman leun oor die klimopheining en knoop 'n geselsie met Mina aan wat haar kwets. Asof Schoeman se aanmerkings nie genoeg is nie, vryf sy ma, Iris, verder sout in Mina se wonde. Tietser gesels indringend met Sara oor Mina se sosiale dilemma....more14minPlay
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.