Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.
November 26, 2014SANDGLAS deur Evert Snyman - Episode 39Yvette maak 'n draai op Bergplaas. Rikus is nie beϊndruk met haar nie. Henri is baie ongelukkig oor die stand van sake tussen Koos en Susan....more13minPlay
November 25, 2014SANDGLAS deur Evert Snyman - Episode 38Grant maak weer 'n slag sy verskyning en hy en Henri het 'n sak vol planne om foto's van die renosters in die hande te kry. Rikus het egter 'n nuwe elektroniese hek op Bergplaas laat installeer en dis nie so maklik om dit oop te kry nie....more13minPlay
November 24, 2014SANDGLAS deur Evert Snyman - Episode 37Was daar 'n omwenteling in Koos se lewe? Veronica en Errol spook sake uit....more13minPlay
November 21, 2014SANDGLAS deur Evert Snyman - Episode 36Susan is terug van die Kaap af en sy is vol stories. Gaan Yvette Henri hierdie keer vervolg....more15minPlay
November 20, 2014SANDGLAS deur Evert Snyman - Episode 35Rikus vertel Yvette wat in die diereryk aangaan en sy is beϊndruk met sy kennis. Veronica leer Errol beter ken....more13minPlay
November 19, 2014SANDGLAS deur Evert Snyman - Episode 34Die BBC wil 'n program oor die renosters op Bergplaas kom skiet met Rikus as gas. Wanneer Yvette vergeet daar is wilde diere op Bergplaas word sy wreed ontnugter....more13minPlay
November 18, 2014SANDGLAS deur Evert Snyman - Episode 33Rikus en Yvette bring tyd saam deur op Bergplaas en dit lyk tog asof daar iets tussen Errol en Veronica wil gebeur....more13minPlay
November 17, 2014SANDGLAS deur Evert Snyman - Episode 32Yvette is besig om Henri stadig maar seker vas te vat. Errol rig 'n waarskuwing aan Yvette en Veronica....more12minPlay
November 14, 2014SANDGLAS deur Evert Snyman - Episode 31Errol probeer steeds kliphard om Veronica die hof te maak. Henri kry 'n verrassing waar van hy nie baie hou nie....more15minPlay
November 13, 2014SANDGLAS deur Evert Snyman - Episode 30Errol probeer sy bes om Susan te help....more12minPlay
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.