Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.
November 12, 2014SANDGLAS deur Evert Snyman - Episode 29Susan het 'n probleem. Sy vra hulp by Veronica van alle mense. Henri kry 'n onverwagte stortbad!...more14minPlay
November 11, 2014SANDGLAS deur Evert Snyman - Episode 28Daar is slegte nuus vir sommige karakters, en vir ander verligting. Yvette maak onverwags haar verskyning op Bergplaas....more14minPlay
November 10, 2014SANDGLAS deur Evert Snyman - Episode 27Die veelbesproke TV-program word uitgesaai. Is Rikus reg? Is die program 'n mors van tyd en geld. Henri is baie positief en het groot planne vir die toekoms....more13minPlay
November 07, 2014SANDGLAS deur Evert Snyman - Episode 26Errol gaan haal Veronica op Laingsburg. Sal sy goeie bedoelings goed ontvang word of nie?...more14minPlay
November 06, 2014SANDGLAS deur Evert Snyman - Episode 25Yvette hoor die storie agter die storie wat Zaunda en Rikus se verlede betref. Henri loop hom vas met 'n vrou van die wêreld....more13minPlay
November 05, 2014SANDGLAS deur Evert Snyman - Episode 24Die TV-span kom op die plaas aan, en Henri is in sy element. 'n Ou vriendin van Rikus maak haar verskyning. Hy protesteer, maar sy hou vol hulle ken mekaar intiem....more13minPlay
November 04, 2014SANDGLAS deur Evert Snyman - Episode 23Susan is nie baie gelukkig dat sy vervang word nie, maar toe die plaasvervanger 'n oulike jong meisie is, begin 'n plan stadig maar seker in haar kop vorm....more15minPlay
November 03, 2014SANDGLAS deur Evert Snyman - Episode 22Veronica het slegte nuus, en Rikus loop hom vas. Yvette kry 'n plaasvervanger vir Susan....more16minPlay
October 30, 2014SANDGLAS deur Evert Snyman - Episode 21Yvette kry 'n verrassing op pad terug van Bergplaas af en nie noodwendig 'n aangename een nie. Is daar dalk 'n ridder op 'n wit perd wat haar te hulp gaan snel?...more16minPlay
October 30, 2014SANDGLAS deur Evert Snyman - Episode 20Henri het groot planne vir Bergplaas en betrek die TV. Maar hoe voordelig is dit vir die renosterkalfie?...more12minPlay
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.