Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.
October 29, 2014SANDGLAS deur Evert Snyman - Episode 19Daar is 'n belangrike vergadering op Bergplaas en Errol en Susan kla om die beurt by Yvette. In die parkeergarage wag daar 'n verassing op haar....more14minPlay
October 28, 2014SANDGLAS deur Evert Snyman - Episode 18Susan maak 'n belangrike ontdekking. Of is dit nie regtig so belangrik soos sy dink nie? Rikus kom doen inkopies in die beskawing en loer by Yvette in....more14minPlay
October 27, 2014SANDGLAS deur Evert Snyman - Episode 17Susan tree in die bresse vir Henri. Gaan Koos weer die onderspit delf? Is Yvette werklik opgewasse teen Henri se aanslae? Marius dink nogal so....more15minPlay
October 24, 2014SANDGLAS deur Evert Snyman - Episode 16Koos probeer alles om sy nuwe vrou tevrede te stel, maar sy wil die spreekwoordelike Johannes-die-doper-se-kop-op-'n-skottel van hom hê. Gaan hy dit vir haar gee?...more15minPlay
October 23, 2014SANDGLAS deur Evert Snyman - Episode 15Dit kom aan die lig dat Henri ook 'n goeie kant het. Sou die aand in die tronk iets daarmee te doen hê?...more15minPlay
October 22, 2014SANDGLAS deur Evert Snyman - Episode 14Yvette pols Rikus weer vir 'n DNS-toets. Dalk het sy 'n plan van haar eie om vas te stel of hy Marius se biologiese seun is....more14minPlay
October 21, 2014SANDGLAS deur Evert Snyman - Episode 13Hoe goed is die kanse dat Marius uit die koma sal wakker word en heeltemal herstel? Hoe groot is die risiko dat hy iets kan oorkom? En sou daar iets verkeerd gaan, is daar iemand wat dadelik kan help?...more15minPlay
October 20, 2014SANDGLAS deur Evert Snyman - Episode 12Veronica het 'n probleem. Sy bespreek dit met Marius waar hy in 'n koma in die hospitaal lê. Kan hy ooit hoor wat sy vir hom sê? Yvette erken sy is nie haarself nie....more15minPlay
October 17, 2014SANDGLAS deur Evert Snyman - Episode 11'n Helikopter vlieg onverwags oor Bergplaas. Wie sou dit wees? Dalk wilddiewe? Rikus is bekommerd. Susan neem haar kans waar om haar in te grawe in die kantoor by Bergmans....more14minPlay
October 16, 2014SANDGLAS deur Evert Snyman - Episode 10Dit lyk of 'n skietstilstand tussen en Yvette en Veronica in die vooruitsig is. Susan en Henri sien vir die eerste keer sy pa, Koos Bester, saam met sy nuwe en jonger vrou in die openbaar. Susan het haar situasie aanvaar, maar Henri voel dalk anders oor die saak....more14minPlay
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.