Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.
May 20, 2014DIE DUIWEHOK deur Anton Treurnich - Episode 43Louis maak 'n offer aan Arend waarvoor hy nie kan nee sê nie. Roman, Engel en Dice probeer by die basaar se voedselvoorraad uitkom....more12minPlay
May 19, 2014DIE DUIWEHOK deur Anton Treurnich - Episode 42Dis die dag voor die groot basaar. Almal is besig met hulle laaste reëlings. Arend en Michelle werk op mekaar se senuwees. Lulu begin rondkrap in Letitia se sake....more12minPlay
May 16, 2014DIE DUIWEHOK deur Anton Treurnich - Episode 41Michelle se verloofde, Louis du Preez, maak sy opwagting by die Hokke. Roman verduidelik aan Letitia presies wat sy plan is vir die dag van die basaar....more13minPlay
May 15, 2014DIE DUIWEHOK deur Anton Treurnich - Episode 40Arend en Michelle bestee die dag by 'n duiwewedvlug. Engel lok vir Merlot oor na haar woonstel waar Roman vir hom wag. Lulu het nog geld nodig om die basaar behoorlik te laat vlot, maar Roman is steeks met die begroting....more14minPlay
May 14, 2014DIE DUIWEHOK deur Anton Treurnich - Episode 39Merlot gaan bieg by Arend dat Roman en Dice hom in 'n hoek gedryf het. Engel raak ongeduldig met die lang wag en Roman verseker haar sy bedoelings is opreg. Michelle kan nie meer laataande oefen nie, want haar verloofde begin kla....more12minPlay
May 13, 2014DIE DUIWEHOK deur Anton Treurnich - Episode 38Dice konfronteer vir Merlot oor wat hulle verwag hy vir hulle moet doen. Letitia se gewete begin haar pla en sy gaan praat met Lulu. Michelle geniet die repetisies van die kindertoneelstuk te veel en Lulu begin agterkom daar is 'n gevoel wat broei tussen Michelle en Arend....more13minPlay
May 12, 2014DIE DUIWEHOK deur Anton Treurnich - Episode 37Dice oorreed vir Merlot om by sy en Roman se planne betrokke te raak. Arend en Michelle moet saam die kindervermaak vir die basaar beplan....more12minPlay
May 09, 2014DIE DUIWEHOK deur Anton Treurnich - Episode 36Almal is hard aan die werk aan die basaar reëlings. Roman verduidelik aan Engel wat sy groot plan is. Letitia maak haar stem dik en Dice maak die voorstel dat hulle Merlot Dippenaar by hulle planne moet betrek....more14minPlay
May 08, 2014DIE DUIWEHOK deur Anton Treurnich - Episode 35Michelle en Arend het die dag, wat Barend vir die twee beplan het, dalk meer geniet as wat hulle wil toegee. Annetjie en Wilhelm se tasse is gepak. Hulle gaan Mosambiek toe om hulle geld terug te kry....more12minPlay
May 06, 2014DIE DUIWEHOK deur Anton Treurnich - Episode 34Michelle en Arend gaan op die avontuur wat Barend vir hulle beplan het met interessante gevolge. Lulu sny nie net Wilhelm se hare nie, maar praat hom genoeg moed in om beheer van sy lewe te neem....more13minPlay
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.