Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.
April 22, 2014DIE DUIWEHOK deur Anton Treurnich - Episode 23Letitia raak moeilik oor Roman se plan wat so lank vat om vrugte te werp. Sollie vra liefdesraad by Barend. Michelle het 'n nuwe saak waaraan sy werk en vra Lulu se hulp....more13minPlay
April 20, 2014DIE DUIWEHOK deur Anton Treurnich - Episode 22Hetta voel die nagevolge van te veel rystee. Michelle praat met Barend oor wie sy dink verantwoordelik was vir haar tydelike skorsing. Lulu begin bekommerd raak oor die basaar....more13minPlay
April 17, 2014DIE DUIWEHOK deur Anton Treurnich - Episode 21Sollie neem Hetta na die interessantste koffiewinkel waarvan hy hou. Barend probeer Dice om die bos lei en Roman laat Letitia verstaan wie is die baas....more13minPlay
April 16, 2014DIE DUIWEHOK deur Anton Treurnich - Episode 20Sollie besluit dis tyd om homself skoon en aanvaarbaar te maak want daar is 'n vrou om te gaan uitvra. Roman kry dit reg om Engel te oorreed om saam met hom te werk. Hetta besluit dat haar droomman eintlik 'n nagmerrie was....more13minPlay
April 15, 2014DIE DUIWEHOK deur Anton Treurnich - Episode 19Barend begin tekens wys dat hy nie so gesond is soos almal dink nie. Hetta gaan ontmoet die man van haar drome en kom met 'n skok agter wie dit is. Barend en Arend hou 'n oog oor Dice se doen en late. Roman probeer weer om Engel te oorreed dat hy haar kan help....more12minPlay
April 14, 2014DIE DUIWEHOK deur Anton Treurnich - Episode 18Hetta Wondergem, 'n afgetrede palmleser, droom hoe sy 'n wonderlike man ontmoet en het die dames op hol soos hulle probeer uitvind wie dit is. Roman maak dit duidelik aan Dice en Letitia waar hulle met hom staan....more13minPlay
April 11, 2014DIE DUIWEHOK deur Anton Treurnich - Episode 17Roman vind uit waar Engel heen verdwyn het om 'n voorstel aan haar te maak. Oom Sollie maak sy verskyning en hy is glad nie gelukkig nie. Letitia en Roman sit vas oor hoe sake verloop. Arend en Barend sien wat Dice in die aande aanvang....more14minPlay
April 10, 2014DIE DUIWEHOK deur Anton Treurnich - Episode 16Michelle word op verpligte verlof geplaas terwyl daar 'n ondersoek teen haar is. Letitia glo sy het die stadsraad aan haar kant teen die inwoners van die Hokke. Barend begin 'n buurtwag en probeer vir Arend oorreed om aan te sluit....more13minPlay
April 09, 2014DIE DUIWEHOK deur Anton Treurnich - Episode 15Engel besluit om haar tasse te pak en so ver moontlik van die Hokke af weg te kom. Barend kry slegte nuus van die dokter af en Lulu probeer vir Zenobia oortuig dat sy binne in haarself moet kyk vir antwoorde. Arend probeer die polisie oortuig van wat hy dink gebeur het en Porteus voel hy gaan vir Zenobia verloor....more14minPlay
April 08, 2014DIE DUIWEHOK deur Anton Treurnich - Episode 14Die Hokke se waterpype is kurkdroog en die inwoners raak oproerig daaroor. Zenobia en Porteus probeer oplossings soek vir hulle probleme en Arend besef dat Ewald en Dice in die watertoring verdwyn het....more13minPlay
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.