Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.
May 06, 2014DIE DUIWEHOK deur Anton Treurnich - Episode 33Lulu raak besig met Annetjie se hare. Roman bring vir Engel terug Hokke toe. Michelle en Arend vind uit wat in Barend se testament staan....more13minPlay
May 05, 2014DIE DUIWEHOK deur Anton Treurnich - Episode 32Michelle moet Dice se woonstel deursoek nadat daar klagtes oor ongerymdhede ontvang is. Wilhelm en Annetjie probeer uitvind waar die man, wat hulle geld gesteel het, homself bevind. Roman is besig om Engel in sy web in te lok....more13minPlay
May 02, 2014DIE DUIWEHOK deur Anton Treurnich - Episode 31Dit is Barend se groot begrafnis en die daaropvolgende reis om sy laaste wens waar te maak. Annetjie en Wilhelm besluit om beheer van hulle situasie te neem en hulle geld terug te kry....more12minPlay
April 30, 2014DIE DUIWEHOK deur Anton Treurnich - Episode 30Wilhelm kom sleg tweede in sy onderonsie met Roman. Arend bestee tyd by 'n baie siek Barend. Annetjie probeer haar man moed inpraat en hulle besluit om vir hulleself op te staan....more13minPlay
April 30, 2014DIE DUIWEHOK deur Anton Treurnich - Episode 29Wilhelm wil meer weet en leer van Dice se besigheid. Roman en Michelle sit vas oor die manier waarop sy een van haar nuwe sake hanteer. Lulu en Arend maak planne oor wat die beste vir Barend sal wees. Roman konfronteer Wilhelm oor wie en wat hy regtig is....more14minPlay
April 29, 2014DIE DUIWEHOK deur Anton Treurnich - Episode 28Arend deel sy besorgdheid oor Barend se gesondheid met Lulu. Dice kry Wilhelm in die moeilikheid. Arend hoor vir die eerste keer dat Barend kanker het. Annetjie konfronteer Wilhelm en hy verloor sy humeur met haar....more13minPlay
April 27, 2014DIE DUIWEHOK deur Anton Treurnich - Episode 27Arend vra Barend uit oor sy verlede en Barend wil weet hoe dit met Arend se liefdeslewe gaan. Annetjie en Wilhelm hoor snaakse geluide en blameer almal en alles vir hulle probleme. Wilhelm en Dice ontmoet en ontwikkel 'n vreemde vriendskap....more13minPlay
April 25, 2014DIE DUIWEHOK deur Anton Treurnich - Episode 26Arend se duiwe begin wen en die moontlikheid dat sy drome bewaarheid mag word, maak hom bang. Wilhelm en Annetjie Brooderyk is nuut in die Hokke. Hulle is gesiene mense wat slegte besluite geneem het en nou in 'n moeilike situasie is. Arend kom agter Barend is nie so gesond as wat hy voorgee nie....more13minPlay
April 24, 2014DIE DUIWEHOK deur Anton Treurnich - Episode 25Hetta en Sollie is op hulle afspraak en Roman gebruik hierdie geleentheid om by Sollie in te breek. Die aand raak baie interessant vir Hetta en Sollie. Michelle weet nie of sy 'n nuwe saak van kindermishandeling moet aanvat nie....more13minPlay
April 23, 2014DIE DUIWEHOK deur Anton Treurnich - Episode 24Roman en Dice wil by Sollie se woonstel inbreek. Letitia en Michelle het 'n groot uitval. Hetta neem Sollie na 'n restaurant wat sy gekies het....more13minPlay
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.