Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.
January 23, 2014WEERWRAAK deur Joe Kleinhans - Episode 11'n Gyselaarsdrama is ter sprake. Wat het op 11 Augustus 2010 in Harare gebeur wat vandag nog weerklank in Suid-Afrika vind....more15minPlay
January 22, 2014WEERWRAAK deur Joe Kleinhans - Episode 10Chimoio in Mosambiek is nie net 'n heerlike subtropiese vakansiebestemming nie... dit vind Bobbie en Amor op 'n harde manier uit. Hoekom moet Amor skielik haar kantoor skuif? Al sit Dick Nolte steeds in die tronk, is sy dienste skielik belangrik....more13minPlay
January 21, 2014WEERWRAAK deur Joe Kleinhans - Episode 9Die hospitaal is weer die voorland vir een van die karakters. Hoe het kaptein Stompie en wyle Elsa Truter se paaie destyds gekruis? Dis dalk die sleutel tot die kaptein se optrede. Daar's verskeie agendas wat sorg dat 'n klompie sleutelkarakters skielik weet van 'n plek met die naam Chimoio in Mosambiek....more14minPlay
January 20, 2014WEERWRAAK deur Joe Kleinhans - Episode 8Daar is drama by Tom Hattingh se huis in Kosmos. Sal Breker Benade dit tot in die getuiebank maak? Daar moet 'n goeie rede wees waarom Sarie Becker se dood vir kaptein Stompie Van der Merwe opnuut ontstel....more15minPlay
January 17, 2014WEERWRAAK deur Joe Kleinhans - Episode 7Asof hy nie genoeg probleme het nie, tref nog 'n nagmerrie vir Tom Hattingh. Daar is 'n ontvoering wat almal verras....more14minPlay
January 16, 2014WEERWRAAK deur Joe Kleinhans - Episode 6Iemand red Magdalena Hattingh se lewe. Wie is dit en wat is die motief daaragter? Is Breker Benade regtig so 'n belangrike karakter? Daar moet 'n goeie rede wees hoekom Martin Truter so baie vassit met 'n sekere karakter....more15minPlay
January 15, 2014WEERWRAAK deur Joe Kleinhans - Episode 5Wat staan alles in Sarie Becker se nadoodse verslag? Iemand toor met vermommings. Die vraag is wie. Daar is drama by die hospitaal met verreikende gevolge....more14minPlay
January 14, 2014WEERWRAAK deur Joe Kleinhans - Episode 4Charmaine Frost is nie verniet bekend as 'n gewetenlose karakter nie. Getrou aan haar aard stook sy nuwe kwaad. Wat spook by Tom Hattingh? Daar is 'n geheimsinnige vrou op Sarie Becker se begrafnis....more15minPlay
January 13, 2014WEERWRAAK deur Joe Kleinhans - Episode 3Hoekom Is Elsa Truter se nalatenskap so bitter in die monde van haar kinders? Daar's dinge omtrent Dirk Truter se dood wat sy suster, Amor, pla. En daar's 'n persoon (of is dit persone) wat 'n skrikbewind voer met R4-gewere....more15minPlay
January 10, 2014WEERWRAAK deur Joe Kleinhans - Episode 2Hoekom kom die nuwe karakter, Martin Truter, Suid-Afrika toe? Daar's 'n nuwe moord... die keer met 'n verskil. Doelwit D het van die hoofkarakters se lewens drasties beïnvloed. Is dit die verklaring vir baie dinge?...more16minPlay
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.