Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.
February 24, 2014WEERWRAAK deur Joe Kleinhans - Episode 33Hoekom lei alle paaie skielik na die Kaap? Daar is 'n verrassende wending in die ondersoek na die moord op Sarie Becker. Gaan die skuldige uiteindelik vasgetrek word?...more15minPlay
February 21, 2014WEERWRAAK deur Joe Kleinhans - Episode 32Wie is Charmaine Frost se jongste slagoffer en wat is die ultimatum wat aan Dick Nolte gestel word? Daar moet sekerlik geheime in Petra Maasdorp se trommel wees. Hoekom anders sou almal daarin belangstel?...more14minPlay
February 20, 2014WEERWRAAK deur Joe Kleinhans - Episode 31Sal die plan van dr. Magdalena Hattingh en Amor Truter om Bobbie Hattingh uit die tronk in Maputo te kry, slaag? Kaptein Stompie van der Merwe se nuus uit Stockholm oor sy DNA-toetse kom as 'n skok. Wat is dit wat Martin Truter heeltemal onderstebo klap? En wie weet almal Magdalena Hattingh is 'n Rus van geboorte....more13minPlay
February 19, 2014WEERWRAAK deur Joe Kleinhans - Episode 30Terug in Suid-Afrika kom Kaptein van der Merwe op interessante foto's af. Wie konfronteer hy daarmee? Hoe suksesvol is Magdalena Hattingh in haar pogings om haar seun te beskerm? Daar is skokkende nuus uit Swede....more14minPlay
February 18, 2014WEERWRAAK deur Joe Kleinhans - Episode 29Gaan Bobbie Hattingh ooit uit die tronk in Maputo kom? Kaptein van der Merwe krap nuwe inligting oor die dood van sy seun in Stockholm uit. Gaan dit hom egter help om die moord op te los?...more14minPlay
February 14, 2014WEERWRAAK deur Joe Kleinhans - Episode 27Tom Hattingh sal nooit Valentynsdag vergeet nie. Bobbie Hattingh is in groot nood en soek dringend hulp. Wat laat Dick Nolte en Magdalena Hattingh se verhouding versuur?...more15minPlay
February 13, 2014WEERWRAAK deur Joe Kleinhans - Episode 26Daar is 'n glanspaartjie op die dansvloer van 'n fondsinsamelingsdinee wat mense aan die raai het. Hoe vorder almal se planne vir Valentynsdag? Kaptein van der Merwe is op pad Stockholm toe vir lewensbelangrike inligting....more14minPlay
February 11, 2014WEERWRAAK deur Joe Kleinhans - Episode 24Daar is verdere kinkels in die moord op die intelligensie-agent Thulani Mabuza. Die feit dat Dick Nolte vir beide dr. Magdalena Hattingh sowel as Charmaine Frost werk, begin sy tol eis. Hoekom is Bobbie Hattingh in 'n ontredderde toestand?...more14minPlay
February 10, 2014WEERWRAAK deur Joe Kleinhans - Episode 23Meer mense wonder skielik oor Martin Truter se agenda. Wie is die nuwe vrou in sy lewe? 'n Kwitansie en vingerafdrukke laat Dick Nolte skarrel....more14minPlay
February 07, 2014WEERWRAAK deur Joe Kleinhans - Episode 22Tom Hattingh word gekonfronteer met 'n netjiese verklaring wat by die polisie ingehandig is. Martin spook steeds met die tergende geheim oor sy biologiese pa. Dr. Magdalena Hattingh loop weer vir Martin Truter storm, maar die keer is hy voorbereid....more14minPlay
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.