Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.
March 10, 2014WEERWRAAK deur Joe Kleinhans - Episode 43Magdalena Hattingh dwing Bobbie Hattingh in 'n onbenydenswaardige situasie in. Dick Nolte speel sy troefkaart. Hoekom is Charmaine Frost so ontsteld?...more15minPlay
March 07, 2014WEERWRAAK deur Joe Kleinhans - Episode 42Amor Truter kom op belangrike inligting af. Wie se hulp roep sy in? Dick Nolte begin sy ware kleure wys. Die Vrydag verloop aanhoudend skeef. Dit word 'n aand met dramatiese gevolge....more14minPlay
March 06, 2014WEERWRAAK deur Joe Kleinhans - Episode 41Magdalena Hattingh vind tot vele se ontsteltenis uit wie Martin en Dirk Truter se biologiese pa is. Charmaine Frost kry besoekers in die tronk, elk met 'n eie agenda. Maar dis of sy die besoeke verwag en voorbereid is daarop. Waarheen het Amor Truter verdwyn?...more15minPlay
March 05, 2014WEERWRAAK deur Joe Kleinhans - Episode 40Watter vernuftige plan beraam Tom Hattingh wat Charmaine uitknikker? Magdalena Hattingh se DNS-toetse het stormagtige gevolge. Gaan Klein Petrus Maasdorp se pa dit oorleef?...more16minPlay
March 04, 2014WEERWRAAK deur Joe Kleinhans - Episode 39Gaan Tom Hattingh ooit uit die kloue van Charmaine Frost bevry word? Die foto wat Bobbie Hattingh van Dick Nolte en Tobias Niewoudt geneem het, het nagevolge. Watter skokkende nuus word uit Stockholm aangestuur?...more15minPlay
March 03, 2014WEERWRAAK deur Joe Kleinhans - Episode 38Wat gaan die nadoodse ondersoek oplewer na die jongste opspraakwekkende gebeure? Was dit moord? Charmaine Frost het diepte kennis oor geheime Russiese regeringsgebeure. Hoe kom sy daaraan?...more14minPlay
February 28, 2014WEERWRAAK deur Joe Kleinhans - Episode 37Die sensasionele Russiese verbintenis wat aan Tom se ontvoering gekoppel word, sorg dat dit 'n voorbladstorie bly. Magdalena Hattingh beskou dit as 'n oorlogsverklaring. Wat is Charmaine Frost se jongste plan met Tom Hattingh? Wie word vermoor?...more15minPlay
February 27, 2014WEERWRAAK deur Joe Kleinhans - Episode 36Die inligting rondom die dood van Dirk Truter wissel van dag tot dag en van indiwidu tot indiwidu. Wat het regtig die dag gebeur toe hy vermoor is? Vir wie werk Martin Truter? Wat was die verbintenis tussen hom en Anton van Wyk? En waar is Tom Hattingh?...more14minPlay
February 26, 2014WEERWRAAK deur Joe Kleinhans - Episode 35Charmaine Frost slaan weer toe met plan B. Wie is die ware Martin Truter? Gaan Bobbie Hattingh voor sy eise swig?...more14minPlay
February 25, 2014WEERWRAAK deur Joe Kleinhans - Episode 34Charmaine beplan om weer tyd saam met Tom Hattingh deur te bring op haar eie makabere manier. Gaan sy daarin slaag? Wie het regtig gesorg dat Bobbie Hattingh uit die tronk in Maputo vrygelaat word en hoekom is dit belangrik om te weet. Geraamtes val uit die kas in nog 'n onthullende episode....more14minPlay
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.