Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.
February 06, 2014WEERWRAAK deur Joe Kleinhans - Episode 21Wie kom tot Bobbie Hattingh se redding? Dr. Magdalena het 'n goeie idee wie die geheimsinnige man is wat op Bobbie se spoor is. Tom Hattingh en Amor Truter sukkel om hulle verskille uit te stryk....more13minPlay
February 05, 2014WEERWRAAK deur Joe Kleinhans - Episode 20Alle paaie lei weer na Chimoio in Mosambiek. 'n Interessante klomp karakters daag daar op. Bobbie maak 'n ontstellende ontdekking. wat haar inkrimineer as moordenaar. Charmaine Frost slaan weer toe met dramatiese gevolge....more14minPlay
February 04, 2014WEERWRAAK deur Joe Kleinhans - Episode 19Hoekom spook Dick Nolte by Tom Hattingh? Dis so erg dat hy sy ma, dr. Magdelena Hattingh, daaroor konfronteer. Foto's op die selfoon van die vermoorde prokureur Giep de Jager lei tot baie gevolgtrekkings en moontlike verklarings. Kan Petra Maasdorp se geskrifte werklik tot nuwe insigte lei?...more15minPlay
February 03, 2014WEERWRAAK deur Joe Kleinhans - Episode 18'n Nuwe moord het almal op hol en Dick moet van die lyk ontslae raak. 'n Kubaanse sigaar kan dalk sleutelgetuienis wees. Wie het dit gerook en onnadenkend weggegooi? Amor Truter en Tom Hattingh se verhouding is onder druk. Kaptein Stompie skok Martin met selfooninligting wat Martin in 'n hoek het....more14minPlay
January 31, 2014WEERWRAAK deur Joe Kleinhans - Episode 17Tom Hattingh word te hulp gesnel, maar is dit betyds om die skade te beperk? Kaptein Stompie van der Merwe kry nie rus vir sy siel oor sy seun Dirk se dood nie en soek verder hulp. Dick kry skaars kans om sy nuwe vryheid te geniet. Daar wag ook vir hom 'n verrassing....more15minPlay
January 30, 2014WEERWRAAK deur Joe Kleinhans - Episode 16Hoekom skarrel Charmaine Frost skielik rond? Bobbie se ontvoering spook steeds by haar. Sy word verder getraumatiseer met 'n onverwagse ontmoeting. Hoekom is Dick Nolte en Martin Truter so haaks? Dis nie die einde van Tom Hattingh se ellendes nie....more15minPlay
January 29, 2014WEERWRAAK deur Joe Kleinhans - Episode 15Nuwe inligting skok Bobbie Hattingh oor haar ma, Sarie Becker, se moord. Die destydse ontmoeting tussen kaptein Stompie en Elsa Truter het verreikende gevolge. Amor Truter sal moet koes vir haar lewe – daar's 'n prys op haar kop....more14minPlay
January 28, 2014WEERWRAAK deur Joe Kleinhans - Episode 14Magdalena Hattingh se geslepenheid manifesteer in die uitsonderlike kommunikasiekanaal wat sy gebruik. Tom Hattingh, haar seun, ontvang nuus wat hom met rede ontstel. Hoekom voel dit vir Dick Nolte hy is tussen die duiwel en die diep blou see? Daar's 'n nuwe man wat sy opwagting maak: ene Tobias Niewoudt....more13minPlay
January 27, 2014WEERWRAAK deur Joe Kleinhans - Episode 13Dit gaan nie goed met Bobbie Hattingh nie. Skielik val die kollig op spermbanke en Tom Hattingh. Martin Truter het sy eie weergawe van die ontmoeting tussen kaptein Stompie en Elsa Truter en die gevolge daarvan. Gaan pierewaaier Dick Nolte vrygelaat word uit die tronk, of is dit net gerugte....more14minPlay
January 24, 2014WEERWRAAK deur Joe Kleinhans - Episode 12Wie het almal vir kaptein Van der Merwe in die visier en hoekom? Dick Nolte word van baie dinge beskuldig, maar verwar die karakters nie grondige redes en vooroordele met mekaar nie. Daar's 'n skokkende opdrag wat vir Amor Truter betrek....more14minPlay
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.