Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,005 episodes available.
November 13, 2024SONSAK OOR VERLATENSRUS deur Albert Short - Episode 41Willem skilder vir Kersie, maar dinge verloop nie heeltemal glad nie. Hy het ook ‘n paar voorstelle oor die restourasie van die teater....more15minPlay
November 12, 2024SONSAK OOR VERLATENSRUS deur Albert Short - Episode 40Willem verdwaal op pad na Verlatensrus, en Kersie is onmiddelik verlief. Bella skuil ondergronds, en bekla haar lot teenoor Vrot Rot....more14minPlay
November 11, 2024SONSAK OOR VERLATENSRUS deur Albert Short - Episode 39Sonder die teater lyk dit onwaarskynlik dat Verlatensrus sal oorleef. Hantie dring daarop aan dat Wessel sy konsert eerder in Pretoria aanbied....more15minPlay
November 08, 2024SONSAK OOR VERLATENSRUS deur Albert Short - Episode 38Hantie pamperlang haar ouma. Kersie voel sleg oor al die ongelukkigheid wat haar ma veroorsaak het. ‘n Brand breek uit....more14minPlay
November 07, 2024SONSAK OOR VERLATENSRUS deur Albert Short - Episode 37Daar is konsternasie by die wynkelder. Mildred gee vir Bella ‘n kosbare geskenk. Kersie stel voor haar ma dink versigtig na oor alles wat sy aangevang het....more15minPlay
November 06, 2024SONSAK OOR VERLATENSRUS deur Albert Short - Episode 36Kersie konfronteer haar ma oor Mildred se aanhouding. Sy het ‘n moeilike besluit om te maak, en neem ‘n drastiese stap....more14minPlay
November 05, 2024SONSAK OOR VERLATENSRUS deur Albert Short - Episode 35Bella stel onbillike eise aan Mildred, maar dié maak dit duidelik dat sy nie ‘n katjie is om sonder handskoene aan te pak nie....more15minPlay
November 04, 2024SONSAK OOR VERLATENSRUS deur Albert Short - Episode 34Bella dreig vir Mildred. Hantie en Wessel skrik toe hulle aasvoëls in die veld gewaar....more13minPlay
November 01, 2024SONSAK OOR VERLATENSRUS deur Albert Short - Episode 33Sersant Huffnagel besoek die potensiële misdaadtoneel in die bos. Bella pluk ‘n roos en bring dit wynkelder toe met ‘n spesiale versoek....more15minPlay
October 31, 2024SONSAK OOR VERLATENSRUS deur Albert Short - Episode 32Kersie moet ‘n front voorhou. Hantie en Wessel verken die plaaspaaie, en sien hoe Bella en Vrot Rot iets verdags aanvang....more15minPlay
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,005 episodes available.