Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,005 episodes available.
October 16, 2024SONSAK OOR VERLATENSRUS deur Albert Short - Episode 21Belle lê haar planne aan Kersie uit, maar dié is glad nie beïndruk nie. Hantie en Wessel bewonder die sonsopkoms....more15minPlay
October 15, 2024SONSAK OOR VERLATENSRUS deur Albert Short - Episode 20Hantie en Wessel se rustige nag word versteur. Kersie maak ‘n skokkende ontdekking in een van die laaie by die huis....more13minPlay
October 14, 2024SONSAK OOR VERLATENSRUS deur Albert Short - Episode 19Hantie het verdere slegte nuus oor die dekor. ‘n Rit oor die plaaspaaie ontaard in ‘n onverwagse nag onder die sterre....more15minPlay
October 11, 2024SONSAK OOR VERLATENSRUS deur Albert Short - Episode 18Verlatensrus haal die nuus, en daar is kommer oor die slegte publisiteit. Wessel se dekor vir die konsert word weer gevandaliseer....more13minPlay
October 10, 2024SONSAK OOR VERLATENSRUS deur Albert Short - Episode 17Kersie hou ‘n olyftak uit. Sersant Huffnagel maak hom lastig. Hantie moet inderhaas hospitaal toe gejaag word....more12minPlay
October 09, 2024SONSAK OOR VERLATENSRUS deur Albert Short - Episode 16Hantie is skaam oor wat sy die vorige aand gedoen het. Kersie laat vir Wessel en Hantie ongemaklik voel....more12minPlay
October 08, 2024SONSAK OOR VERLATENSRUS deur Albert Short - Episode 15Daar’s ‘n groot bohaai oor ‘n pampoen. Bella rapporteer die geraamtespook aan die polisie. Wessel lees ‘n baie mooi storie....more12minPlay
October 07, 2024SONSAK OOR VERLATENSRUS deur Albert Short - Episode 14Kersie gaan wys haar kostuumontwerpe vir Wessel. Wessel maak ‘n kreatiewe plan om die skade aan sy kar te verbloem....more14minPlay
October 04, 2024SONSAK OOR VERLATENSRUS deur Albert Short - Episode 13Wessel se kar word gevandaliseer, en hy en Hantie moet die wiele buurdorp toe vat. Bella praat oor haar kinderjare op Verlatensrus....more13minPlay
October 03, 2024SONSAK OOR VERLATENSRUS deur Albert Short - Episode 12Bella vat vir Mildred ‘n afgeskeepte geskenk, en vra onmoontlike vrae. Hantie maak goeie vordering met die konsert se agtergronde....more15minPlay
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,005 episodes available.