Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.
February 21, 2024KOM TYD, KOM MOEILIKHEID deur Joe Kleinhans - Episode 52Iets in Karel se bakkie pla Lappies. Chanel ry Dolfynbaai toe ná ‘n openhartige gesprek met Louis. Sy verras hom met ‘n brokkie interessante nuus. ‘n Stootskraper sorg vir pandemonium die oggend vroeg voor Koffiekamer, met skokkende nagevolge....more15minPlay
February 20, 2024KOM TYD, KOM MOEILIKHEID deur Joe Kleinhans - Episode 51Die moord op Servaas Serfontein is weer warm in die nuus. Iemand besoek weer Seebult, en dit gee aanleiding tot ongemak en baie vrae. Neville kan nie sake net so los nie. Celeste word met inligting gekonfronteer, wat haar tot in haar fondamente ruk....more15minPlay
February 19, 2024KOM TYD, KOM MOEILIKHEID deur Joe Kleinhans - Episode 50Die naskokke van die naweek se gebeure in Dolfynbaai word in verskillende huishoudings bespreek en beleef. Lappies kry ‘n onverwagse besoek én versoek. Die moeilike sersant besluit dis tyd om iemand polisiestasie toe te laat kom....more15minPlay
February 16, 2024KOM TYD, KOM MOEILIKHEID deur Joe Kleinhans - Episode 49Die spoggerige nuwe vakansieoord in Dolfynbaai word ‘n naweek van absolute drama. Niemand het dié gebeure sien kom nie. Wie boek almal in vir die naweek in die oord? Wat skud Chanel tot in haar fondamente?...more16minPlay
February 15, 2024KOM TYD, KOM MOEILIKHEID deur Joe Kleinhans - Episode 48Wie doen kruie-inspeksie? Beide Gertrude en Neville doen inderhaas vernuftige voetwerk om die polisie van hulle voordeure af weg te hou. Vir wie doen Johanna reisbesprekings? Wat soek die ambulans in Hibiscus?...more15minPlay
February 14, 2024KOM TYD, KOM MOEILIKHEID deur Joe Kleinhans - Episode 47Chanel kry Louis voor stok. Hy besef hy kan nie langer ‘n sekere gesprek uitstel nie. Neville soek hulp. Wie raak soek? Gertrude kry ‘n onverwagse besoek met skokkende nuus....more16minPlay
February 13, 2024KOM TYD, KOM MOEILIKHEID deur Joe Kleinhans - Episode 46Louis kry ‘n besoek van iemand, wat hom gooi. Wie kry die braaikompetisie weer op dreef? Wie borg die wenprys? Johnny kry nuttige inligting vir ‘n koerantstorie. Kort voor lank kry Johnny sowaar nog inligting vir nog ‘n koerantstorie....more15minPlay
February 12, 2024KOM TYD, KOM MOEILIKHEID deur Joe Kleinhans - Episode 45Neville is duidelik op die oorlogspad. Hy konfronteer Celeste, en sy is stom. Celeste besluit sy moet iemand in haar vertroue neem. Wie word onverwags vir ete genooi? Gertrude neem ‘n besluit wat skokgolwe veroorsaak....more15minPlay
February 09, 2024KOM TYD, KOM MOEILIKHEID deur Joe Kleinhans - Episode 44Met wie deel Janice haar ervaring in Witkareevlei? Chanel kry uiteindelik die terugvoer waarvoor sy so lank wag. Sy kry egter ook ‘n paar snaakse navrae. Wie ontvang onverwags ‘n aardige bedrag geld? Waarvoor? ‘n Sleutel sorg vir vrae....more16minPlay
February 08, 2024KOM TYD, KOM MOEILIKHEID deur Joe Kleinhans - Episode 43Seebult is geskok. Waaroor gons die dorp? Chanel druk Louis in ‘n blik. Dis die meeste mense vir wie Lappies op een aand nog moes braai, maar die kuiergaste gesels nie oor braaivleis nie. Waar daag die polisie met ‘n lasbrief op?...more15minPlay
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.