Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.
February 07, 2024KOM TYD, KOM MOEILIKHEID deur Joe Kleinhans - Episode 42Waarheen ry Louis en Chanel hierdie keer? Gertrude doen iets wat Jonanna toetentaal onkant betrap. Wie nooi Lappies vir ete? Wat gebeur? Janice se kragdadige optrede verras Johnny. Die drama in Kruie-oase kry ‘n nuwe hoofstuk by....more14minPlay
February 06, 2024KOM TYD, KOM MOEILIKHEID deur Joe Kleinhans - Episode 41Janice se verdwyning uit Seebult maak meer mense bekommerd. Louis ry saam met Chanel. Waarheen? Wat gebeur? Wie kuier almal in ‘n Italiaanse restaurant? Wie slaan almal in Witkareevlei uit? Wat gebeur alles in die Noord-Kaapse dorpie? Seebult word geskud....more15minPlay
February 05, 2024KOM TYD, KOM MOEILIKHEID deur Joe Kleinhans - Episode 40‘n Foto bevestig Gertrude se weergawe van gebeure. Lappies help Johanna, en hulle ontdek ‘n valdeur. Iemand in Seebult help ongetwyfeld vir Felix Frost. Dis duidelik die man is vasberade om sy sin te kry, al kos dit wat....more15minPlay
February 02, 2024KOM TYD, KOM MOEILIKHEID deur Joe Kleinhans - Episode 39Janice is ‘n emosionele wrak. Almal om haar ontgeld dit. Johnny en Celeste besluit op Plan B. Terwyl Celeste in Kaapstad rondskarrel, ry Johnny Pretoria toe, maar Felix Frost sit ook nie stil nie. Hy maak sy volgende skuif, en dit maak seer....more15minPlay
February 01, 2024KOM TYD, KOM MOEILIKHEID deur Joe Kleinhans - Episode 38Die polisie vind gou uit hoe die bakkie aan die brand gesteek is. Chanel is nie op haar mond geval nie. Sy sê ’n ding soos dit is. Die liefdesdriehoek van desjare kom aan die lig. Wie was almal betrokke? Lappies kan nie langer uitstel nie, hy moet ‘n afspraak maak. Wat gebeur?...more15minPlay
January 31, 2024KOM TYD, KOM MOEILIKHEID deur Joe Kleinhans - Episode 37Celeste swig onder innerlike druk, en besluit om die grootste skok van haar lewe aan te gee vir iemand. Vir wie? Chanel word Johanna se afgevaardigde. Waar moet sy oral opdraf? Louis kry ‘n paar onverwagse besoeke en verrassings....more15minPlay
January 30, 2024KOM TYD, KOM MOEILIKHEID deur Joe Kleinhans - Episode 36Dit lyk amper soos die perfekte klub vir oujongnooiens wat uiteet, maar daar is ‘n gewigte saak op die tafel. Johnny wil weet of sy artikel in die kol is. Dis nie al wat op sy spyskaart vir die Sondag is nie. Uiteindelik skraap hy al sy moed bymekaar vir ’n gesprek, wat hy al vir ‘n week lank uitstel....more15minPlay
January 29, 2024KOM TYD, KOM MOEILIKHEID deur Joe Kleinhans - Episode 35Dis ‘n heuglike Saterdag in die geskiedenis van Seebult. Johnny se fotograaf is byderhand om die opening van Koffiekamer en Reisgogga op film te verewig. Maar dis tog of Neville eerder met ‘n suur as vrolike gesig rondstap. Wat pla hom? Wie daag almal op vir die groot geleentheid?...more15minPlay
January 26, 2024KOM TYD, KOM MOEILIKHEID deur Joe Kleinhans - Episode 34Celeste is op ‘n missie. Wie doen ‘n vreemde oproep en verdwyn dan? ‘n Interessante verhaal uit 1977 en 1978 word in in herinnering geroep. Wie was betrokke? Johanna kry haar eerste bespreking vir Reisgogga. Namens wie doen sy die bespreking?...more17minPlay
January 25, 2024KOM TYD, KOM MOEILIKHEID deur Joe Kleinhans - Episode 33Celeste het ‘n sake-afspraak wat dreig om skeef te verloop. Chanel se nuuskierigheid kry die oorhand. Sy moet eenvoudig weet. Waar gaan kuier sy? Celeste wil net toetse doen. Neville pak af. By wie?...more16minPlay
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.