Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,573 episodes available.
May 19, 2026Monitor: Wes-Kaap vra regering om ramp te verklaar ná vloede19 Mei 2026: Die Wes-Kaapse regering gaan die kabinet vra om 'n ramp te verklaar ná verlede week se oorstromings. Openbare skole in Gauteng met agterstalige munisipale skuld staar krag- en wateronderbrekings in die gesig. Nuwe gevalle van bek-en-klouseer in die Vrystaat aangemeld, terwyl nog entstofdosisse in die land aankom....more50minPlay
May 18, 2026Monitor: Kommer oor 'n Super El Niño later vanjaar18 Mei 2026: Parlementslede krap kop oor die berugte Phala Phala-rusbank. Soos sake nou staan, lê 'n welkome daling in die dieselprys voor. Kommer oor die impak van 'n El Niño en selfs ‘n Super El Niño later vanjaar....more50minPlay
May 15, 2026Monitor 15 Mei 2026Politieke partye reageer op minister Sisisi Tolashe se afdanking. Ons praat ook met die DA se federale leier Geordin Hill-Lewis hieroor. Oudpresident Jacob Zuma appeleer teen 'n hooggeregshofuitspraak wat poog om 'n einde aan die gesloer in sy wapentransaksie-korrupsiesaak te bring. Die MK, EFF en ATM verlaat die Nasionale Vergadering voor president Ramaphosa vrae beantwoord....more51minPlay
May 14, 2026Monitor 14 Mei 2026Suid-Afrika bestee R60 miljoen per jaar om onwettige buitelanders te deporteer, net om te sien hoe talle weer terugkeur. ActionSA maak 'n strafsaak oop teen die president. Vragvervoer word 'n knou toegedien weens slegte weer en verspoelde paaie....more50minPlay
May 13, 2026Monitor 13 Mei 2026Talle gemeenskappe in die Oos- en Wes-Kaap is steeds van die buitewêreld afgesny. Inwoners van Johannesburg kan verwag dat die stad mettertyd donker sal word soos straatligte een na die ander afgesit word. SanParke begin 'n soektog na die jaagduiwel van die Krugerwildtuin....more51minPlay
May 12, 2026Monitor 12 Mei 2026Reaksie op en ontleding van president Cyril Ramaphosa se toespraak gisteraand. Die eerste stappe om 'n komitee saam te stel wat Ramaphosa se bevoegdheid as president sal bepaal, en opruimingswerk in die Wes-Kaap word belemmer deur stormweer wat voortduur....more41minPlay
May 11, 2026Monitor 11 Mei 2026'n Nasionale ramp is in ses provinsies geklassifiseer weens die oorstromings, terwyl nóg 'n kouefront die Wes-Kaap tref. Twee politieke partye bring aansoeke om 'n mosie van wantroue teen die president. Nog 'n kandidaat tree amptelik toe tot die stryd om die burgemeesterskap van die Tshwane Metro....more50minPlay
May 08, 2026Monitor 8 Mei 2026President Cyril Ramaphosa sê hy sal die uitspraak van die Konstitusionele Hof oor die Phala Phala-ondersoek eerbiedig. Betogings teen onwettige immigrante word die sentrale tema by 'n kabinetsvergadering. Oos-Kaapse damme oorstroom ná stormweer....more49minPlay
May 07, 2026Monitor 7 Mei 2026Is die Johannesberg-metro bankrot? Stormweer in die Wes-Kaap eis minstens een lewe in die Knysna-omgewing. Twee agtereenvolgende rentekoersverhogings word weens inflasie-onsekerheid voorspel....more49minPlay
May 06, 2026Monitor 6 Mei 2026Munisipaliteite in die Tuinroete en Klein Karoo-streke van die Wes-Kaap maak gereed vir ’n vlak 8-storm, wat swaar reën, sterk wind en gevaarlike seetoestande sal meebring. Ons praat met die prokereur van LP Fadiel Adams, wat gister in hegtenis geneem is vir regsverydeling. Die eerste fase van 'n grondwetlike aanslag op die Wet op Nasionale Gesondheidsversekering duur voort. Aartappelboere is bekommerd oor nuwe regeringsregulasies oor watergebruik....more48minPlay
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,573 episodes available.