Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,396 episodes available.
March 18, 2022Monitor 18 Maart 2022 - Deel 2Verbruikersvertroue daal. Laat slapeloosheid jou snags rondrol? 'n Kenner gee raad. Dr. Willem Botha van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal praat oor galopsop....more44minPlay
March 18, 2022Monitor 18 Maart 2022 - Deel 1Amptenare van die Renosterberg-munisipaliteit ontvang twee maande se agterstallige salarisse. Kinderwelsyn SA in die Oos-Kaap sê staatsbefondsing aan nieregeringsorganisasies wat maatskaplike dienste verskaf, word ingekort. Klein- en mediumskaal pluimveeboere in Johannesburg kry 'n welkome hupstoot....more46minPlay
March 17, 2022Monitor 17 Maart 2022 - Deel 2Ons praat met 'n Oekraïnse politieke en militêre ontleder oor die oorlog. Die Cheetahs is steeds onoorwonne....more42minPlay
March 17, 2022Monitor 17 Maart 2022 - Deel 1Die VN-veiligheidsraad hou ‘n noodsitting oor die situasie in Oekraïne, terwyl die druk op Rusland toeneem. Kleinhandelverkope styg, maar wat hou 'n verwagte brandstofprys van R24 per liter vir die ekonomie in?...more45minPlay
March 16, 2022Monitor 16 Maart 2022 - Deel 2Baie Suid-Afrikaners sê Sensus 2022 ignoreer hulle. Die Burgerlugvaartowerheid sê hy werk saam met Comair om die redery so gou moontlik weer in die lug te kry....more47minPlay
March 16, 2022Monitor 16 Maart 2022 - Deel 1Die verlenging van die ramptoestand word wyd gekritiseer. Die DA sê die Suid-Afrikaanse regering het die verkeerde kant in die konflik tussen Rusland en Oekraӗne gekies. Ons praat oor Suid-Afrika se superrykes wat minder word....more48minPlay
March 15, 2022Monitor 15 Maart 2022 - Deel 2Wie is president Wladimir Poetin se binnekring? Sikloon Gombe los 'n spoor van verwoesting in Mosambiek....more45minPlay
March 15, 2022Monitor 15 Maart 2022 - Deel 1Kommer oor springkaanplae in die Noord-Kaap, Vrystaat en Noordwes. Kenners verskil oor of president Wladimir Poetin kernwapens sal gebruik....more44minPlay
March 14, 2022Monitor 14 Maart 2022 - Deel 2Die Wes-Kaap en Kalifornië sluit 'n landbou-ooreenkoms. Wetenskaplikes is opgewonde oor die onlangse ontdekking van sir Ernest Shackleton se legendariese ysbrekerskip, The Endurance, in Antarktika....more47minPlay
March 14, 2022Monitor 14 Maart 2022 - Deel 1Die nasionale coronavirusbevelsraad vergader vandag om die moontlike opheffing van die nasionale ramptoestand te bespreek. Comair se vlerke word weens veiligheidsoorwegings vir 'n onbepaalde tyd geknip. Ons praat oor die gevare van te veel sout in kos....more46minPlay
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,396 episodes available.