Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,396 episodes available.
March 04, 2022Monitor 4 Maart 2022 - Deel 2'n Nuwe Suid-Afrikaanse wet bring sensuur na die internet, maar sommige kommentators sê die goeie word saam met die slegte uitgegooi. Die herstel van oeroue wild-trekroetes word oorweeg om met die beskerming van diere soos olifante te help....more44minPlay
March 04, 2022Monitor 4 Maart 2022 - Deel 1Die Gelykheidshof bestempel twee lede van die BLF se twiets oor die Hoërskool Driehoek-tragedie van 2019, as haatspraak. Vier leerlinge is in 2019 by Hoërskool Driehoek in Vanderbijlpark dood toe 'n loopvlak inmekaar gestort het. 'n Tweede ronde gesprekke tussen afgevaardigdes van Rusland en Oekraïne om die oorlog te beëindig, het gister plaasgevind....more40minPlay
March 03, 2022Monitor 3 Maart 2022 - Deel 2Gwede Mantashe gaan die jongste Zondo-verslag in die hof laat hersien. Die VN oorweeg 'n internasionale verdrag om plastiekbesoedeling te bestry. Olifante in die Krugerwildtuin word getoets vir tuberkulose....more40minPlay
March 03, 2022Monitor 3 Maart 2022 - Deel 1Bendegeweld ruk handuit in Roodepan in Kimberley. Opposisiepartye versoek dat die volledige verslag oor bewerings van seksuele wangedrag teen Albert Fritz bekendgemaak word. Die SAUK en Supersport kry die uitsaairegte vir 2023 Netbal Wêreldbekertoenooi....more44minPlay
March 02, 2022Monitor 2 Maart 2022 - Deel 2Die derde staatkapingsverslag word bekendgestel. ‘n Vrou getuig oor haar broer se dood in die Life Esidimeni-tragedie. Rugby, sokker, atletiek en ander sportkodes skop Rusland uit alle kompetisies....more43minPlay
March 02, 2022Monitor 2 Maart 2022 - Deel 1Agri Noord-Kaap waarsku dat die sprinkaanplaag in die provinsie in die komende dae selfs erger skade aan landbou kan aanrig. Moontlike oorlogsmisdade teen president Putin word ondersoek. Ons praat met 'n kenner wat spesialiseer in oorlogsreg....more40minPlay
March 01, 2022Monitor 1 Maart 2022 - Deel 2Die poskantoor gaan van sy eiendom verkoop. Die prys van basiese voedselsoorte daal. Slegs twee staatshospitale kan geslagsveranderingsoperasies doen....more44minPlay
March 01, 2022Monitor 1 Maart 2022 - Deel 1Staatsdiensvakbonde se appèlaansoek oor salarisverhogings is van die hand gewys. Die regering word versoek om sy beleid meer inklusief te maak om die regte van transgender mense te bevorder. Nuwe navorsing oor die gehalte van internet in Afrika....more42minPlay
February 28, 2022Monitor 28 Februarie 2022 - Deel 2Rusland plaas sy kernmagte op 'n hoë gereedheidsgrondslag. Ons praat met 'n politieke ontleder oor die afdanking van die nasionale polisiekommisaris....more43minPlay
February 28, 2022Monitor 28 Februarie 2022 - Deel 1'n Brandstofprysskok wag op Suid-Afrikaners. 'n Suid-Afrikaner praat oor die oorlog in Oekraïne....more39minPlay
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,396 episodes available.