Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,396 episodes available.
April 01, 2022Monitor 1 April 2022 - Deel 2Leon van Nierop kritiseer die aksiefilm AMBULANCE. Willem Botha bespreek die woorde "katel" en "kooi"....more40minPlay
April 01, 2022Monitor 1 April 2022 - Deel 1Die president kondig Suid-Afrika se nuwe polisiekommissaris aan. Die brandstofheffing word verlaag om vuisvoos motoriste te help, maar branstofpryse sal stééds Woensdag styg....more39minPlay
March 31, 2022Monitor 31 Maart 2022 - Deel 2'n Dringende oplossing word gesoek vir landbouprodukte wat steeds in die Kaapstadse hawe lê en nie uitgevoer kan word nie. Vier nuwe boomsoorte in Suid-Afrika word by die lys van bedreigde spesies gevoeg. Ons ontleed 'n konsepooreenkoms tussen Rusland en Oekraïne....more42minPlay
March 31, 2022Monitor 31 Maart 2022 - Deel 1Die DA se mosie om van kabinetsministers ontslae te raak, misluk. Die AA vra dat vandag se spertyd vir die hernuwing van rybewyse weer uitgestel moet word. Die oopwater-swemmer Sarah Ferguson se aanslag op die swemroete van Durban na Kaapstad ly skipbreuk....more45minPlay
March 30, 2022Monitor 30 Maart 2022 - Deel 2Werkloosheid styg tot 'n nuwe rekordvlak. Meer buitelandse toeriste besoek die land in Januarie. Inwoners van Hangberg in Kaapstad vertel hoe dit voel om in 'n Silwerskermfees-fliek te verskyn....more44minPlay
March 30, 2022Monitor 30 Maart 2022 - Deel 1Operasionale uitdagings by die land se hawens kniehalter vrugteuitvoerders. Kommer heers oor rioolvuil wat in die Kamiesberg munisipale gebied gestort word. 'n Nuwe Covid-variant, Deltakron, versprei in Amerika en Europa....more44minPlay
March 29, 2022Monitor 29 Maart 2022 - Deel 2Die opsystaanreël van die ANC kry teenstand van die party se takke in Kwazulu-Natal. Amnestie Internasionaal looi Suid-Afrika oor vreemdelingehaat. Die nuwe opposisieparty in Zimbabwe, CCC, behaal ongewone sukses in die afgelope naweek se verkiesings....more48minPlay
March 29, 2022Monitor 29 Maart 2022 - Deel 1Suid-Afrika is diep verdeel oor die kwessie van buitelanders. Verdere onderhandelings om die oorlog in Oekraïne te beëindig vind vandeesweek plaas teen die agtergrond van die vlugtelingekrisis. Die vakbond Solidariteit beoog om 21 staatskapers by die polisie aan te kla....more45minPlay
March 28, 2022Monitor 28 Maart 2022 - Deel 2Minder mense het in 2020 voor die kansel beland. Nuwe wetgewing oor huwelike sal binnekort aan die kabinet voorgelê word. Die rolprent Dune maak skoonskip by die Oscar-toekennings....more40minPlay
March 28, 2022Monitor 28 Maart 2022 - Deel 1Opposisiepartye wil die burgemeester van die Mangaung-Metro uit die kussings lig. Die rolprente Barakat en Gaia wen groot by die Silwerskermfees-toekennings. Die MRK gryp in om die spanning tussen inwoners en buitelanders op Bredasdorp te ontlont....more43minPlay
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,396 episodes available.