Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,396 episodes available.
April 15, 2022Monitor 15 April 2022Die omvang van die vloedskade aan die landboubedryf in KwaZulu-Natal word nog bepaal. Die prys van diesel het die afgelope tyd skerp gestyg. Is jy getel? Ons vind uit hoe vanjaar se sensusopname verloop. 'n Rolprent oor boeliegedrag op skool maak sy buiging op die silwerdoek....more51minPlay
April 14, 2022Monitor 14 April 2022Terwyl die dodetal in KwaZulu-Natal skerp styg, probeer inwoners die skade bepaal. Nóg baie reën lê die Paasnaweek voor. 'n Kenner verduidelik hoe jy veilig op nat paaie bestuur....more57minPlay
April 13, 2022Monitor 13 April 2022Reddingspogings word in dele van KwaZulu-Natal voortgesit ná swaar reën en oorstromings. Die stormweer in die provinsie kry ook die skuld vir Suid-Afrika se elektrisiteitsprobleme. Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie bevind dat die sanger Steve Hofmeyr se uitlatings oor die LGBT-plus gemeenskap strydig is met diskriminasiewetgewing....more53minPlay
April 12, 2022Monitor 12 April 2022Swaar reën laat 'n spoor van verwoesting in KwaZulu-Natal. Ons praat met Agri SA oor hoe die oorlog in Oekraïne Suid-Afrika beinvloed. Vanwaar die skuif na regs in die Franse verkiesing? Aardklop bied vanjaar drie kleiner feeste aan....more54minPlay
April 11, 2022Monitor 11 April 2022Die strafsaak teen oudpresident Jacob Zuma en die wapenvervaardiger Thales word vandag voortgesit, en hierdie keer word dit dalk nie so maklik weer uitgestel nie. Die prys van kookolie skiet die hoogte in, maar word ons dalk om die bos gelei oor die redes daarvoor? Suid-Afrika se Meerkat-teleskoop maak 'n indrukwekkende waarneming van internasionale belang in die diepste ruimte....more55minPlay
April 08, 2022Monitor 8 April 2022Die AA vra vir 'n hersiening van die sogenaamde bloulig-brigades. Die Mangaung Metro is onder nasionale administrasie geplaas. Suid-Afrika sal teen 2025 'n ernstige watertekort ervaar....more54minPlay
April 07, 2022Monitor 7 April 2022Landbou wil alle vee teen bek-en-klouseer inent, maar Suid-Afrika het nie entstof beskikbaar nie. Betogers eis beter polisiëring in Diepsloot, noord van Johannesburg. Ontevredenheid oor moontlike olie- en gasontginning in die Noord-Kaap....more53minPlay
April 06, 2022Monitor 6 April 2022Boewe teiken fietsryers in verskeie buurte van Pretoria. In sommige gevalle word hulle omgery en hulle fietse gevat. Die Noord-Atlantiese Verdragsorganisasie glo Rusland beoog 'n groot teenoffensief in die ooste van Oekraïne. Die president van Oekraïne sê die VN-Veiligheidsraad het misluk in pogings om die oorlog te stop, en dat Rusland aanspreeklik gehou moet word vir sy gruweldade. Sommige wetenskaplikes dink dis 'n slegte idee om buiteruimtelike wesens te probeer kontak. Die Regterlike Dienskommissie beveel vier van die vyf kandidate aan vir die twee poste in die Konstitusionele Hof. 'n Sstudent wat 'n stryd teen breingewasse gehad het, kry vandag haar doktersgraad in Stellenbosch....more54minPlay
April 05, 2022Monitor 5 Maart 2022Die ramptoestand word ná 750 dae opgehef. Ons praat met politieke en mediese kenners. Kommer oor president Poetin se sielkundige profiel. Die prys van brandstof styg om middernag....more51minPlay
April 04, 2022Monitor 4 April 2022Daar is al hoe meer bewyse dat oorlogsmisdade in Oekraïne gepleeg is. Inwoners van Kimberley in die Noord-Kaap is geskok en woedend ná die moord op 'n elf-jarige meisie. ANC-hoës vergader later vanoggend met die president van die ANC-Vroueliga, Bathabile Dlamini, oor haar meineed-vonnis....more52minPlay
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,396 episodes available.