Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,396 episodes available.
April 29, 2022Monitor 29 April 2022Indonesië plaas 'n verbod op die uitvoer van palmolie. OUTA sleep Nersa hof toe oor die goedkeuring van lisensies aan Karpowership. Sakelui en inwoners van Kirkwood is bekommerd oor die langdurige impak van betogings deur plaaswerkers op die plaaslike ekonomie....more44minPlay
April 28, 2022Monitor 28 April 2022Boere is skepties oor die ANC-regering se nuwe grondhervormingsplan. 'n Swart vrou sal vir die eerste keer aan 'n langtermynsending aan boord van die internasionale ruimtestasie deelneem. Die internasionale strafhof ondersoek agtduisend gevalle van oorlogsmisdade in Oekraïne....more47minPlay
April 27, 2022Monitor 27 April 2022Is die land reeds in die greep van die vyfde vlaag van Covid-19? Vryheidsdag word vandag gevier, 28 jaar ná die eerste demokratiese verkiesing. Vandag is ook Wêreld Gidshonddag....more49minPlay
April 26, 2022Monitor 26 April 2022Humanitêre organisasies het hulle hande vol in KwaZulu-Natal ná die oorstromings van twee weke gelede. 'n Geskil tussen die Eskom-raadslid, Busisiwe Mavuso, en die parlementêre komitee, SKOOR, ontlok wye reaksie. Is dit meer gesond om kaalvoet te loop?...more49minPlay
April 25, 2022Monitor 25 April 2022Boere in KwaZulu-Natal lei meer as R500-miljoen se vloedskade. Hulde aan die politikus en Springbok-rugbykaptein Dawie de Villiers. Ons praat met die president van die Blou Bulle oor die ontydige afsterwe van die oud-Bok Pedri Wannenburg. Vandag is Internasionale Malariadag. Die plaaslike gruwelfliek, Gaia, bekoor internasionale gehore....more50minPlay
April 22, 2022Monitor 22 April 2022Meer kleinsakeondernemings huur persele in winkelsentrums. Blind SA se stryd om toegang tot duisende boeke in Braille, draai in die Konstitusionele Hof. Die Suid-Afrikaanse Poskantoor beplan om sy dienste en mandaat uit te brei....more50minPlay
April 21, 2022Monitor 21 April 2022Geld stroom steeds in vanuit alle oorde, ook uit die buiteland, om slagoffers van die vloedramp in KwaZulu-Natal en elders te help. Intussen gaan Suid-Afrikaners voort met opruimingswerk. Die parlementêre oorsigkomitee, SKOOR, besoek die Medupi-kragstasie om uit te vind wat beurtkrag noodsaak. 'n Doktorsgraadstudent van Stellenbosch ontwikkel 'n botsingvoorkomingstelsel vir hommeltuie....more53minPlay
April 20, 2022Monitor 20 April 2022Inwoners van Eldorado Park in Johannesburg staan op teen kabeldiewe en vandale. 'n Energiekenner praat oor Eskom se probleme - en moontlike oplossings. Sowat vyfmiljoen Oekraïners het reeds uit hulle land gevlug....more46minPlay
April 19, 2022Monitor 19 April 2022Siniese Suid-Afrikaners sien groot potensiaal vir korrupsie in die regering se R1-miljard reddingsboei vir die vloedgeteisterde KwaZulu-Natal, maar president Cyril Ramaphosa kondig spesiale maatreëls aan om dit te verhoed. Inwoners van Kleinsee vra die regering weer eens om delwerye te wettig....more52minPlay
April 18, 2022Monitor 18 April 2022Minstens 63 mense word steeds in KwaZulu-Natal vermis, terwyl duisende inwoners sonder skuiling, elektrisiteit of water moet klaarkom. Gerda Steyn verpletter 'n drie dekade oue rekord. Nóg 'n groot prestasie vir die Matie-koor....more49minPlay
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,396 episodes available.