Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,396 episodes available.
May 27, 2022Monitor 27 Mei 2022Die stompkopkewer-plaag kan die ekonomie miljarde rand kos. Kundiges glo krag wat uit afval opgewek word, kan energiesekerheid bevorder. Navorsing wys leerlinge het 'n jaar se agterstand in lees- en syfervaardighede weens die Covid-19-pandemie....more45minPlay
May 26, 2022Monitor 26 Mei 2022Die jongste massa-skietvoorval in Amerika plaas vuurwapenbeheer weer in die kollig. Kritiek teen die Taalmonument-voorstel kring uit. Die Suid-Afrikaanse dubbelspelspeler, Raven Klaasen, en sy Nederlandse maat is deur na die volgende ronde van die Franse Ope....more53minPlay
May 25, 2022Monitor 25 Mei 2022Agttien kinders en drie volwassenes word by 'n laerskool in Texas in die VSA afgemaai. Kommer is aan die toeneem oor die volgende brandstofprysstyging van 'n geskatte R3,50 per liter. Die Minister van Polisie, Bheki Cele, sê nagenoeg R30-miljoen sal vir die stryd teen bendegeweld beskikbaar gestel word....more44minPlay
May 24, 2022Monitor 24 Mei 2022KwaZuluNatal wéér in die greep van vloede en modderstortings. Ons praat met 'n klimatoloog oor die verwoesting in die provinsie. Hoe bang moet Suid-Afrikaners vir aap-pokke wees?...more50minPlay
May 23, 2022Monitor 23 Mei 2022Oorstromings vind weer in KwaZulu-Natal plaas, veral in Umdloti, noord van Durban. 'n tweejarige seuntjie sterf in 'n busongeluk op Wildernishoogte naby George. ‘n Oudsoldaat pak die tog aan na Ondangwa in die verre noorde van Namibië om aandag op PTSV en geslagsgeweld te vestig....more47minPlay
May 20, 2022Monitor 20 Mei 2022'n Kenner sê 'n deeglike ondersoek is nodig na die stand van die land se watervoorraad. Herlewingsboerdery word toenemend gewild in Suid-Afrika. Dr. Willem Botha van die WAT praat oor die woord, boelie....more49minPlay
May 19, 2022Monitor 19 Mei 2022Die vierde deel van die staatkapingsverslag word aan die parlement oorhandig. 'n Koue en nat naweek lê vir groot dele van die land voor. Oekraïne se ambassadeur besoek NAMPO om die landbousektor ná die oorlog te herbou....more51minPlay
May 18, 2022Monitor 18 Mei 2022Brandstofpryse kan in Junie met bykans R2 per liter styg. 'n Swart student by Maties lê 'n klag by die polisie nadat 'n video van 'n klaarblyklike rassevoorval op sosiale media versprei word. Ons kry die jongste landbounuus by die Nampo-oesfees in die Vrystaat....more49minPlay
May 17, 2022Monitor 17 Mei 2022Matie-betogers eis dat 'n student permanent geskors word ná 'n beweerde rassevoorval. Tony Yengeni en Raymond Zondo is op die drumpel van 'n kaalvuisgeveg voor die Regterlike Dienstekommissie. Ons skakel oor na Suzanne Paxton by die NAMPO-Oesdag waar die bedryf se brandpunte onder die soeklig is....more53minPlay
May 16, 2022Monitor 16 Mei 2022Sowat 160-miljoen kinders wêreldwyd is arbeiders, en die helfte van hulle is van vyf tot elf jaar oud. NAVO vergader oor Finland en Swede se moontlike lidmaatskap terwyl Oekraïne militêre suksesse teen die Russe aanteken. Die Nelson Mandelabaai-metro in die Oos-Kaap is op die vooraand van Dag Zero wat water betref....more44minPlay
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,396 episodes available.