Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,396 episodes available.
June 10, 2022Monitor 10 Junie 2022Ekonome verwag nog 'n verhoging in die brandstofprys. Die polisie is op 'n gereedheidsgrondslag vir 'n moontlike nasionale stilstand. Die Wêreldbank sê Suid-Afrikaanse hawens is van die swakste ter wêreld....more50minPlay
June 09, 2022Monitor 9 Junie 2022'n Video wat glo wys hoe 'n man sy vrou aanrand, het die afgelope week opslae gemaak. Ons praat met die slagoffer daaroor. 'n Nare stank in Pretoria het inwoners aan die praat. Die Minister van Kuns en Kultuur, Nathi Mthethwa, sê glo die weglating van Afrikaans uit die taalmonument se naam is nie onderhandelbaar nie. Talle van die skilder Irma Stern se werke gaan in Kaapstad opgeveil word....more50minPlay
June 08, 2022Monitor 8 Junie 2022Suid-Afrika se Bruto Binnelandse Produk groei. Baie meer mans pleeg selfdood as vroue. Hoeveel politieke lewens het Boris Johnson?...more49minPlay
June 07, 2022Monitor 7 Junie 2022Die Departement van Justisie bevestig die inhegtenisneming van twee Gupta-broers in Dubai. Een van Gauteng se mees gesoekte misdadigers loop hom teen 'n spesiale taakspan van die polisie vas. Druk is aan die oplaai ná die beweerde diefstal van miljoene dollar by president Cyril Ramaphosa se wildsplaas....more51minPlay
June 06, 2022Monitor 6 Junie 2022Reaksie op die jongste misdaadstatistiek. Wêreld Omgewingsdag is gister herdenk. Mense bo vyftig kan nou 'n bykomende Covid-19-versterkingsdosis kry....more53minPlay
June 03, 2022Monitor 3 Junie 2022Boere naby Calitzdorp in die Wes-Kaap sukkel steeds om kop bo water te hou. Dokters verwag dat meer mense hierdie winter griep en verkoue sal kry ná die verslapping van inperkingsmaatreëls. Meer kinders sukkel met hulle geestesgesondheid....more45minPlay
June 02, 2022Monitor 2 Junie 2022Die polisie bevestig dat die voormalige spioenbaas, Arthur Fraser, misdaadklagtes teen president Cyril Ramaphosa gelê het. Die Nasionale Vervolgingsgesag maak vordering met ondersoeke na apartheidsmisdade. 'n Beskuldigende vinger word onder meer na die polisie gewys omdat duisende misdadigers vry rondloop....more41minPlay
June 01, 2022Monitor 1 Junie 2022Suid-Afrika se werkloosheidskoers het ietwat verbeter. Brandstofpryse het om middernag skerp gestyg, ondanks nóg 'n tydelike verlaging in die brandstofheffing. Oproepe dat meer hulpbronne beskikbaar gestel word om plaasaanvallers agter tralies te kry....more43minPlay
May 31, 2022Monitor 31 Mei 2022Motoriste wag in spanning op 'n skerp styging in die brandstofprys, maar die regering rep nog geen woord hieroor nie. Ons praat oor 'n belangrike uitspraak in die Konstitusionele Hof oor wapenlisensies....more44minPlay
May 30, 2022Monitor 30 Mei 2022Ons praat met die voorsitter van die raad van die Afrikaanse Taalmonument. 'n Taalkundige vra vir 'n Groot Afrikaanse Gesprek. Die Amerikaanse Vuurwapenvereniging maak sy stem dik kort ná die massa-skietdood van 19 skoliere en twee onderwysers....more46minPlay
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,396 episodes available.