Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,396 episodes available.
July 08, 2022Monitor 8 Julie 2022Meer as ses miljoen pasiënte met 'n geestesgesondheidstoestand wag om gediagnoseer te word. Strafregtelike klagtes is aanhangig gemaak teen die polisieminister, maar gaan dit iets beteken? Werknemers wat werk toe gaan terwyl hulle siek of beseer is, kos die ekonomie baie geld. En, Koebaai Boris!...more48minPlay
July 07, 2022Monitor 7 Julie 2022Peperduur brandstof en voedsel beinvloed Suid-Afrikaners se geestesgesondheid. Nuwe regulasies bepaal dat vuurwapens tydens die lisensie-aansoekproses tuis gehou mag word. Turkye se inflasie staan op bykans 80%....more49minPlay
July 06, 2022Monitor 6 Julie 2022Daar is uiteenlopende standpunte oor die voorgestelde wysigings aan die Skolewet. Miljoene psigiatriese pasiënte wag op behandeling vir geestesgesondheidstoestande. Wat is die implikasies van Eskom se salarisooreenkoms met stakende werkers? Mynbouproduksie steier onder beurtkrag....more52minPlay
July 05, 2022Monitor 5 Julie 2022Nóg 'n brandstofprys-skok om middernag. Pas op vir foefies wat glo brandstofverbruik verbeter. 'n Suid-Afrikaanse dokumentêr blink uit by die Encounters internasionale Filmfees....more53minPlay
July 04, 2022Monitor 4 Julie 2022Beurtkrag duur voort terwyl alle oë op die loononderhandelings tussen Eskom en stakende werkers is. Die hooggeregshof beslis dat president Cyril Ramaphosa aanspreeklik gehou kan word vir die Marikana-slagting. 'n Konstitusionele Hof-uitspraak versterk die regte van vroue in Moslem-huwelike. Die kommissie vir die herstel van grondregte moet nog duisende uitstaande grondeise afhandel. Die voormalige Springbokstut, Jannie du Plessis, sluit by ons aan vir 'n ontleding van die naweek se toetswedstryd tussen die Bokke en Wallis....more48minPlay
July 01, 2022Monitor 1 Julie 2022Ons vra kenners of Eskom se bestuur nou maar die trekpas moet kry. Daar is kommer oor die erge agteruitgang van Potchefstroom se landbou-kollege. Julie is Spaarmaand, en ons vra hoe jy hieruit kan munt slaan....more47minPlay
June 30, 2022Monitor 30 Junie 2022Die DA dien strafregtelike klagte teen die ANC in. Agri-SA is bekommerd oor die uitwerking van beurtkrag op die landbou. Olifante word in die Kruger Wildtuin dopgehou vir tuberkulose....more44minPlay
June 29, 2022Monitor 29 Junie 2022Daar is vordering in gesprekke tussen Eskom en stakende werkers, maar die land se kragkrisis is nog lank nie verby nie. Daar is kritiek teen die basiese onderwysdepartement se voorgestelde wysigings aan die Wet op Norme en Standaarde vir Openbare Skole-infrastruktuur. 'n Kenner sê menslike hulpbronpraktyke by munisipaliteite moet ook geoudit word. Gemeenskappe in die omgewing van die Kruger Nasionale Park word van waterbesoedeling beskuldig. Saaiboere in dele van die land is bekommerd oor die kwaliteit van hulle oeste weens aanhoudende reën en siektes....more47minPlay
June 28, 2022Monitor 28 Junie 2022Ons praat met 'n politieke ontleder oor president Ramaphosa se deelname aan die G7-beraad. 'n Regsgeleerde bekyk die omkeer van die 1973 aborsie-uitspraak in die VSA. 'n Nuwe dokumentêr vra groter erkenning vir Bruin Afrikaanse musiek....more48minPlay
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,396 episodes available.