Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,449 episodes available.
May 21, 2021Monitor 21 Mei 2021 - Deel 2Eskom wil hierdie winter beurtkrag in die aand toepas - ons vra antwoorde van Eskom se bedryfshoof, Jan Oberholzer. 'n Ekonoom verduidelik wat die ekonomiese impak van kragtekorte is....more44minPlay
May 21, 2021Monitor 21 Mei 2021 - Deel 1'n Militêre ontleder bespreek die skietstilstand tussen Israel en Hamas. Die Kerkstraat-bomontploffing 38 jaar gelede word onthou....more40minPlay
May 20, 2021Monitor 20 Mei 2021 - Deel 2Inwoners van die Renosterberg-munisipaliteit sê dienslewering gaan agteruit nadat 'n administrateur verlede jaar aangestel is. Ons praat met die hoofsekretaris van die Evangeliese Alliansie in Suid-Afrika, eerwaarde Moss Nthla, oor die konflik tussen Israel en die Palestyne. 'n Studie deur die Steve Biko Sentrum vir Bio-etiek wys dat swak bestuursvaardighede onder taxibestuurders nie noodwendig die wortel van kwaad is wat padveiligheid betref nie....more42minPlay
May 20, 2021Monitor 20 Mei 2021 - Deel 1Boere verwelkom die DA se versoek om die Oos-Kaap tot 'n droogterampgebied te verklaar. Kontaksport by skole is weens Covid-19 opgeskort. Gesondheidspraktisyns in die privaatsektor vra die regering om die administrasiefooi, wat mense vir die Covid-19-inenting moet betaal, te verhoog....more46minPlay
May 19, 2021Monitor 19 Mei 2021 - Deel 2Die Joodse gemeenskap vra die Suid-Afrikaanse regering om ewewigtig te wees in sy veroordeling van die konflik in die Midde-Ooste. Buitelandse besoeke aan Suid-Afrika neem met 80% af....more47minPlay
May 19, 2021Monitor 19 Mei 2021 - Deel 1Nog 'n plaasaanval, dié keer suid van Warden in die Vrystaat, skok die plattelandse bevolking. Boewe in Pretoria strooi spykers op die pad om motoriste tot stilstand te bring en te beroof. In die toekoms gaan mense meer betekenisvolle, sinvolle en bevredigende werk vereis....more44minPlay
May 18, 2021Monitor 18 Mei 2021 - Deel 2Die voorsitter van die Veediefstal Inligtingsentrum op Ermelo, Cecilia Beukes, sê daar is 'n reuse toename in veediefstal in Mpumalanga. Opkomende boere in Gauteng loop ook toenemend deur onder veediewe. Die struggleveteraan en teoloog, dr. Allan Boesak, sê die Suid-Afrikaanse regering moet alle diplomatieke bande met Israel verbreek....more42minPlay
May 18, 2021Monitor 18 Mei 2021 - Deel 1Honderde ouer mense word teen Covid-19 ingeënt. 'n Tienerseun sterf tydens diensleweringsbetogings in die Mangaung Metro. Boko Haram was vanjaar verantwoordelik vir meer as 100 aanvalle op burgerlike en militêre teikens....more40minPlay
May 17, 2021Monitor 17 Mei 2021 - Deel 2Verskeie opposisiepolitici sê hulle sal hulle nie laat inent nie. Ons wonder hoekom, en vra 'n kenner of dit so 'n goeie idee is. Die sekretarisgeneraal van die Verenigde Nasies, António Guterres, vra dat die gevegte tussen Israel en Palestina onmiddelik gestaak moet word....more42minPlay
May 17, 2021Monitor 17 Mei 2021 - Deel 1Oudpresident Jacob Zuma kry sy langverwagte dag in die hof, maar dit word dalk net weer uitgestel. Die nuuspublikasie, Noseweek, moet dalk sy deure sluit....more47minPlay
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,449 episodes available.