Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,451 episodes available.
May 10, 2021Monitor 10 Mei 2021 - Deel 2Ons bespreek die woelinge in die ANC. Ons praat met Carl Niehaus en 'n politieke ontleder. Plantkundige Ernst van Jaarsveld vertel van 'n ekspedisie na Angola....more49minPlay
May 10, 2021Monitor 10 Mei 2021 - Deel 1Hulp aan inwoners in die Overberg ná hewige storms. Die Vryheidsfront Plus het 'n prokureursbrief aan die stadsbestuurder van die Manguang-metromunisipaliteit gestuur waarin oplossings geëis word oor vullisverwydering....more42minPlay
May 07, 2021Monitor 7 Mei 2021 - Deel 2Die oor-en-weer skorsery van senior leiers in die ANC het onleders aan die bespiegel oor die toekoms van die regerende party. Die Instituut vir Rasseverhoudinge meen president Cyril Ramaphosa is meer lojaal aan ANC-kaders as aan landsburgers. Leon van Nierop lek sy lippe af vir die watertand-kosmaakfliek, Love Sarah, wat vandag in teaters begin....more44minPlay
May 07, 2021Monitor 7 Mei 2021 - Deel 1Die aanranding van die Vrystaatse boer, Gert Terblanche, kon 'n wraakaanval gewees het. Meer inligting oor twee versekeringsmaatskappye se inisiatief om slaggate reg te maak, kom aan die lig. Daar is glo 48-duisend slaggate in Johannesburg. Die soektog na 'n jagluiperd wat uit die Rietvlei Natuurreservaat in Pretoria ontsnap het, kan weke duur....more43minPlay
May 06, 2021Monitor 6 Mei 2021 - Deel 2'n Bohaai oor olie-ontginning in Namibië en Botswana. Ongelukkigheid oor nuwe ontwikkelings langs die Suid-Kaapse kus....more41minPlay
May 06, 2021Monitor 6 Mei 2021 - Deel 1Die ANC skors en muilband Ace Magashule. Ons praat hieroor met 'n politieke ontleder. Die ANC in Johannesburg kom onder skoot vir sy hantering van die sogenaamde slaggat-pandemie....more45minPlay
May 05, 2021Monitor 5 Mei 2021 - Deel 2Die G7-lande se Ministers van Buitelandse Sake vergader vir die eerste keer in twee jaar in Londen om internasionale knelpunte te bespreek. Slegs 24% van swart kandidate wat Desember se eksamen vir geoktrooieerde rekenmeesters afgelê het, het geslaag. 'n Sosiale media krisisbestuurder verduidelik hoekom al hoe meer mense hulle sosiale media rekeninge sluit....more45minPlay
May 05, 2021Monitor 5 Mei 2021 - Deel 1Inwoners van Olifantshoek in die Noord-Kaap is al vir langer as 'n week sonder water. Die Wes-Kaapse regering wil meer as 720 000 ouer mense teen Covid-19 inent. Die drukgroep, The Green Connection, is ontevrede met die regering se plan om kragskepe te gebruik om bykomende elektrisiteit aan Suid-Afrika te verskaf....more40minPlay
May 04, 2021Monitor 4 Mei 2021 - Deel 2Hoe vry is die media in Suid-Afrika en die res van Afrika? Ons praat met 'n kenner. Navorsing wys nuwe neigings in vakansiegangers se gedrag....more43minPlay
May 04, 2021Monitor 4 Mei 2021 - Deel 1Vrystaat se slaggate eis nog 'n lewe. Uiteenlopende reaksie op die jongste aanbevelings oor leeus....more48minPlay
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,451 episodes available.