Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,449 episodes available.
May 14, 2021Monitor 14 Mei 2021 - Deel 2Die Verkiesingskommissie wil meer jong mense aanspoor om te registreer vir die komende plaaslike regeringsverkiesing. 'n Voormalige president van die Suid-Afrikaanse Instituut vir Siviele Ingenieurs reageer op die regering se besluit om Kubaanse ingenieurs in te voer om die land se waterstelsels reg te ruk. Leon van Nierop raak liries oor die nuwe Afri-Kaapse fliek, Barakat....more43minPlay
May 14, 2021Monitor 14 Mei 2021 - Deel 1Die Wes-Kaap ondervind 'n oplewing van Covid-19-infeksies. Die Moslemgemeenskap vier vandag Eid al-Fitr. Portugal gaan soldate in Mosambiek oplei om terreur in die Cabo Del Gado provinsie te probeer hok slaan....more42minPlay
May 13, 2021Monitor 13 Mei 2021 - Deel 2Ons sit ons gesprek oor stedelike verval voort, en praat met die vorige burgemeester van Johannesburg, Herman Mashaba, om 'n beter begrip van die situasie te kry. Die Nasionale Khoisan-raad sê hoewel hulle bly is oor die nuwe Khoi en San Tradisionele Leierskapswet, is daar steeds leemtes....more45minPlay
May 13, 2021Monitor 13 Mei 2021 - Deel 1Die ergste gevegte in jare ontwrig die lewe van Israeli's én Palestyne. Motoriste in Pretoria kry raad oor wat om met korrupte en intimiderende metropolisiebeamptes te doen. Gevangenes wat weens die pandemie uit oorvol tronke vrygelaat is, word weer gearresteer, maar dié keer vir erger misdade....more42minPlay
May 12, 2021Monitor 12 Mei 2021 - Deel 2Vrese van 'n volskaalse oorlog in Israel. Kommer oor die verval van sekere woonbuurte in Johannesburg....more44minPlay
May 12, 2021Monitor 12 Mei 2021 - Deel 1Die geskorste ANC sekretarisgeneraal word 48 uur gegee om jammer sê. Bewerings dat die Tshwane-metropolisie motoriste terroriseer vir omkoopgeld....more40minPlay
May 11, 2021Monitor 11 Mei 2021 - Deel 2Die nasionale uitvoerende komitee van die ANC het gister die uitkomste van sy spesiale vergadering oor die naweek bekend gemaak. Ons ontleed die gebeure en besluite wat daar geneem is. Ons vind uit hoe die vergadering tussen Solidariteit en die Minister van Water en Sanitasie verloop het oor die invoer van Kubaanse ingenieurs....more44minPlay
May 11, 2021Monitor 11 Mei 2021 - Deel 1Kenners meen dat ons nog nie die derde vlaag van Covid-19 ingaan nie. Njozi, die jagluiperd, gaan moeiliker kan ontsnap noudat sy baie nouer gemonitor word. Die vullisprobleem in die Mangaung Metro gee inwoners meer as 'n kopseer. Die ANC sê sy adjunk-sekretarisgeneraal, Jessie Duarte, sal die pligte van die geskorste sekretarisgeneraal, Ace Magashule, oorneem....more44minPlay
May 10, 2021Monitor 10 Mei 2021 - Deel 2Ons bespreek die woelinge in die ANC. Ons praat met Carl Niehaus en 'n politieke ontleder. Plantkundige Ernst van Jaarsveld vertel van 'n ekspedisie na Angola....more49minPlay
May 10, 2021Monitor 10 Mei 2021 - Deel 1Hulp aan inwoners in die Overberg ná hewige storms. Die Vryheidsfront Plus het 'n prokureursbrief aan die stadsbestuurder van die Manguang-metromunisipaliteit gestuur waarin oplossings geëis word oor vullisverwydering....more42minPlay
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,449 episodes available.