Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,536 episodes available.
May 13, 2021Monitor 13 Mei 2021 - Deel 1Die ergste gevegte in jare ontwrig die lewe van Israeli's én Palestyne. Motoriste in Pretoria kry raad oor wat om met korrupte en intimiderende metropolisiebeamptes te doen. Gevangenes wat weens die pandemie uit oorvol tronke vrygelaat is, word weer gearresteer, maar dié keer vir erger misdade....more42minPlay
May 12, 2021Monitor 12 Mei 2021 - Deel 2Vrese van 'n volskaalse oorlog in Israel. Kommer oor die verval van sekere woonbuurte in Johannesburg....more44minPlay
May 12, 2021Monitor 12 Mei 2021 - Deel 1Die geskorste ANC sekretarisgeneraal word 48 uur gegee om jammer sê. Bewerings dat die Tshwane-metropolisie motoriste terroriseer vir omkoopgeld....more40minPlay
May 11, 2021Monitor 11 Mei 2021 - Deel 2Die nasionale uitvoerende komitee van die ANC het gister die uitkomste van sy spesiale vergadering oor die naweek bekend gemaak. Ons ontleed die gebeure en besluite wat daar geneem is. Ons vind uit hoe die vergadering tussen Solidariteit en die Minister van Water en Sanitasie verloop het oor die invoer van Kubaanse ingenieurs....more44minPlay
May 11, 2021Monitor 11 Mei 2021 - Deel 1Kenners meen dat ons nog nie die derde vlaag van Covid-19 ingaan nie. Njozi, die jagluiperd, gaan moeiliker kan ontsnap noudat sy baie nouer gemonitor word. Die vullisprobleem in die Mangaung Metro gee inwoners meer as 'n kopseer. Die ANC sê sy adjunk-sekretarisgeneraal, Jessie Duarte, sal die pligte van die geskorste sekretarisgeneraal, Ace Magashule, oorneem....more44minPlay
May 10, 2021Monitor 10 Mei 2021 - Deel 2Ons bespreek die woelinge in die ANC. Ons praat met Carl Niehaus en 'n politieke ontleder. Plantkundige Ernst van Jaarsveld vertel van 'n ekspedisie na Angola....more49minPlay
May 10, 2021Monitor 10 Mei 2021 - Deel 1Hulp aan inwoners in die Overberg ná hewige storms. Die Vryheidsfront Plus het 'n prokureursbrief aan die stadsbestuurder van die Manguang-metromunisipaliteit gestuur waarin oplossings geëis word oor vullisverwydering....more42minPlay
May 07, 2021Monitor 7 Mei 2021 - Deel 2Die oor-en-weer skorsery van senior leiers in die ANC het onleders aan die bespiegel oor die toekoms van die regerende party. Die Instituut vir Rasseverhoudinge meen president Cyril Ramaphosa is meer lojaal aan ANC-kaders as aan landsburgers. Leon van Nierop lek sy lippe af vir die watertand-kosmaakfliek, Love Sarah, wat vandag in teaters begin....more44minPlay
May 07, 2021Monitor 7 Mei 2021 - Deel 1Die aanranding van die Vrystaatse boer, Gert Terblanche, kon 'n wraakaanval gewees het. Meer inligting oor twee versekeringsmaatskappye se inisiatief om slaggate reg te maak, kom aan die lig. Daar is glo 48-duisend slaggate in Johannesburg. Die soektog na 'n jagluiperd wat uit die Rietvlei Natuurreservaat in Pretoria ontsnap het, kan weke duur....more43minPlay
May 06, 2021Monitor 6 Mei 2021 - Deel 2'n Bohaai oor olie-ontginning in Namibië en Botswana. Ongelukkigheid oor nuwe ontwikkelings langs die Suid-Kaapse kus....more41minPlay
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,536 episodes available.