Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,536 episodes available.
May 06, 2021Monitor 6 Mei 2021 - Deel 1Die ANC skors en muilband Ace Magashule. Ons praat hieroor met 'n politieke ontleder. Die ANC in Johannesburg kom onder skoot vir sy hantering van die sogenaamde slaggat-pandemie....more45minPlay
May 05, 2021Monitor 5 Mei 2021 - Deel 2Die G7-lande se Ministers van Buitelandse Sake vergader vir die eerste keer in twee jaar in Londen om internasionale knelpunte te bespreek. Slegs 24% van swart kandidate wat Desember se eksamen vir geoktrooieerde rekenmeesters afgelê het, het geslaag. 'n Sosiale media krisisbestuurder verduidelik hoekom al hoe meer mense hulle sosiale media rekeninge sluit....more45minPlay
May 05, 2021Monitor 5 Mei 2021 - Deel 1Inwoners van Olifantshoek in die Noord-Kaap is al vir langer as 'n week sonder water. Die Wes-Kaapse regering wil meer as 720 000 ouer mense teen Covid-19 inent. Die drukgroep, The Green Connection, is ontevrede met die regering se plan om kragskepe te gebruik om bykomende elektrisiteit aan Suid-Afrika te verskaf....more40minPlay
May 04, 2021Monitor 4 Mei 2021 - Deel 2Hoe vry is die media in Suid-Afrika en die res van Afrika? Ons praat met 'n kenner. Navorsing wys nuwe neigings in vakansiegangers se gedrag....more43minPlay
May 04, 2021Monitor 4 Mei 2021 - Deel 1Vrystaat se slaggate eis nog 'n lewe. Uiteenlopende reaksie op die jongste aanbevelings oor leeus....more48minPlay
May 03, 2021Monitor 3 Mei 2021 - Deel 2Die regering hoop om binne die volgende paar weke 'n strategiese ekwiteitsvennoot vir die Suid-Afrikaanse Lugdiens te vind. 'n Langverwagte verslag deur 'n hoëvlakpaneel oor die bestuur, teel, jag en handel van wilde diere is vrygestel. Die DA versoek die Gautengse polisiekommissaris, Elias Mawela, om 'n taakspan saam te stel om die toenemende voorvalle van veediefstal in die provinsie te ondersoek. En marienebioloë het 25 duisend vate gifstof in die see aan die Suid-Kaliforniese kus gevind....more46minPlay
May 03, 2021Monitor 3 Mei 2021 - Deel 1Die oorsaak van die brand by 'n pakhuis in Fordsburg in Johannesburg is nog nie vasgestel nie. Ethiopië wil weer sy reservoir op die Nylrivier opvul, maar die Soedanese regering is baie ontevrede met hierdie besluit. Die voormalige Suid-Afrikaanse rugbyspeler, Lindani Myeni, se oorskot is uiteindelik terug in sy tuisdorp, Richardsbaai, in KwaZulu-Natal. En SABC 2 het 'n aantal SAFTA-benoemings losgeslaan....more46minPlay
April 30, 2021Monitor 30 April 2021 - Deel 2Amerika se ontrekking uit Afghanistan begin op 1 Mei - ons kyk na die betekenis en gevolge hiervan. Ons fokus op die Amerikaanse president, Joe Biden, se eerste 100 dae in sy amp. Ons vind uit waarom 'n gebrek aan 'n stoel, 'n groot herrie in Ankara veroorsaak het en wat die gevolge van Sofagate sal wees....more46minPlay
April 30, 2021Monitor 30 April 2021 - Deel 1Die eerste gesondheidswerker in Suid-Afrika is 'n jaar gelede aan Covid-19 dood. Oranië het vandeesmaand sy dertigste bestaansjaar gevier - ons kyk na hoe dit van toeka tot nou verander het. President Cyril Ramaphosa het sy getuienis voor die Zondo-kommissie afgehandel - ons kry reaksie op die afgelope twee dae se onthullings en erkennings....more44minPlay
April 29, 2021Monitor 29 April 2021 - Deel 2Die ANC se president, Cyril Ramaphosa, sê aanstellings in staatsinstellings moet op 'n deursigtige wyse gedoen word, sodat staatskaping nooit weer in Suid-Afrika sal plaasvind nie. Twee politieke wetenskaplikes ontleed Ramaphosa se getuienis by die Zondokommissie. Ons gesels met RSG se stasiehoof, Magdaleen Krüger, wat aftree na 'n loopbaan van 32 jaar by die SAUK....more43minPlay
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,536 episodes available.