Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,536 episodes available.
April 08, 2021Monitor 8 April 2021 - Deel 1Die plaaslike lugvaartbedryf trek nog swaar weens die Covid-19-pandemie. Ses SADC-lande vergader van vandag af om oor die militante geweld in die noorde van Mosambiek te praat....more46minPlay
April 07, 2021Monitor 7 April 2021 - Deel 2Bome groei vier keer vinniger in 'n gebied wat met koffiemoer behandel is. Die eerste rit van die Marshelikopter vind plaas van die Van Zyl-uitkykpunt af....more39minPlay
April 07, 2021Monitor 7 April 2021 - Deel 1Kenaiaanse terroriste word nou gekoppel aan die terreur in Mosambiek. Meer as 165 miljoen Amerikaners het reeds minstens een dosis Coronavirus-entstof ontvang....more42minPlay
April 06, 2021Monitor 6 April 2021 - Deel 2Die DA het verlede week met boere in die Gert Sibande-distrik gepraat wat van hulle grond afgesit gaan word. Aardbewoners hoef vir eers nie té bekommerd oor asteroïede te wees nie....more44minPlay
April 06, 2021Monitor 6 April 2021 - Deel 1Musi Maimane kap terug na die oud-leier van die DA, Tony Leon, se opmerking dat Maimane 'n eksperiment is wat skeefgeloop het. Die toutrekkery tussen inwoners van Koster in Noordwes en die munisipaliteit oor die plaaslike watersuiweringsaanleg gaan voort....more47minPlay
April 05, 2021Monitor 5 April 2021 - Deel 2Ons praat met 'n dokter wat sogenaamde Langcovid onder lede het. En die Proteas maak sake gelyk in die eendagreeks teen Pakistan....more49minPlay
April 05, 2021Monitor 5 April 2021 - Deel 1Ons praat met 'n konflikontleder oor die verslegtende situasie in die noorde van Mosambiek. Die EFF en Solidariteit eis die LUR van Onderwys in Gauteng se kop....more45minPlay
April 02, 2021Monitor 2 April 2021Die Britse regering stel 'n elektroniese stelsel bekend wat oortreders op parool se drankinname monitor. In Suid-Afrika begin verkeersowerhede sogenaamde "bodycams" gebruik. In Mianmar kondig die militêre regering 'n skietstilstand van 'n maand aan te midde van 'n vergadering van die Verenigde Nasies se Veiligheidsraad oor die situasie in dié land....more46minPlay
March 31, 2021Monitor 31 Maart 2021 - Deel 2Twee kenners praat oor hoe terreurbedrywighede op die langtermyn sal uitspeel in Mosambiek, en moontlik Suid-Afrika. Ons groet 'n kollega en bekroonde joernalis in die Oos-Kaap, Veronica Fourie. Die George munisipaliteit het besluit om waterbeperkings op te hef....more45minPlay
March 31, 2021Monitor 31 Maart 2021 - Deel 1Inperkingsregulasies vir godsdiensbyeenkomste word verslap. Die Minister van Gesondheid, dr. Zweli Mkhize, is vol vertroue dat die regering sy inentingsdoelwitte sal bereik. Ons praat met 'n ekonoom oor die jongste kwartaalikse indiensnemingsyfers....more41minPlay
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,536 episodes available.