Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,536 episodes available.
March 02, 2021Monitor 2 Maart 2021 - Deel 2Ons praat met twee misdaad- en polisiekenners oor bendegeweld in Kaapstad, wat aan die toeneem is. Boere wêreldwyd gebruik toenemend tegnologie om hulle kuddes te bestuur. Professor Shabir Madhi van Wits sê 'n derde vlaag van Covid-19-infeksies word in Mei of Junie verwag....more44minPlay
March 02, 2021Monitor 2 Maart 2021 - Deel 1'n Nuwe wet wat 'n Grondhof tot stand sal bring, gaan aan die parlement voorgelê word. 'n Onafhanklike paneel het bevind dat daar prima facie bewyse is om met 'n proses te begin om die Openbare Beskermer uit haar amp te verwyder. Solidariteit Skole-ondersteuningsentrum sê die regering moet ruimte skep vir die ontwikkeling van 'n digitale strategie vir skole. Wines of South Africa reageer op die opheffing van die beperkings op drankverkope....more39minPlay
March 01, 2021Monitor 1 Maart 2021 - Deel 2Gister was Uitsonderlike Siekte Dag, en vandag is Internasionale Rolstoeldag - ons praat breedvoerig oor spierdistrofie. Leon van Nierop hou die Golden Globe-toekennings dop....more45minPlay
March 01, 2021Monitor 1 Maart 2021 - Deel 1Die land beweeg na 'n Vlak 1-inperking. Ons praat met die voorsitter van die Mediese Vereniging....more38minPlay
February 26, 2021Monitor 26 Februarie 2021 - Deel 2Moderna het 'n aangepaste entstof ontwikkel wat spesifiek die Suid-Afrikaanse variant van COVID-19 teiken. Die aptekersgroep, Pharma Valu, sê die Suid-Afrikaanse Reguleringsowerheid vir Gesondheidsprodukte het nooit 'n kennisgewing van registrasie vir Ivermektien in die Staatskoerant gepubliseer nie. Parlementslede het hulle medelye betuig met kollegas wat die afgelope jaar dood is....more47minPlay
February 26, 2021Monitor 26 Februarie 2021 - Deel 1'n Kenner sê al hoe meer Suid-Afrikaners word slagoffers van identiteitsdiefstal. 'n Hofstryd oor die toelating van eerstejaar studente by UNISA. Die FAK is besig met 'n projek om lewensgroot 3D-afbeeldings van die Paul Kruger-beeldgroep te maak. Venezuela se olieproduksie het sedert Desember verlede jaar toegeneem....more41minPlay
February 25, 2021Monitor 25 Februarie 2021 - Deel 2Politieke ontleders bespreek die begrotingsrede. Gemengde gevoelens oor die verandering van plekname in die Oos-Kaap....more45minPlay
February 25, 2021Monitor 25 Februarie 2021 - Deel 1Politieke partye en ekonome reageer op die begrotingsrede....more47minPlay
February 24, 2021Monitor 24 Februarie 2021 - Deel 2Die Minister van Finansies het min beweegruimte in sy begrotingsrede - ons kyk na wat hy kan doen, en wat hy moontlik gaan doen. 2021 is 'n plaaslike verkiesingsjaar - ons steek kers op by 'n ontleder oor hoe dit die begroting kan beïnvloed. Die afhandeling van boedels is tans stadiger as ooit....more49minPlay
February 24, 2021Monitor 24 Februarie 2021 - Deel 1Die Minister van Finansies lewer vanmiddag sy begrotingsrede. Ons fokus deur die loop van die program op verskeie aspekte van die begroting en wat ons kan verwag. Die DA het onlangs die Stop Kaderontplooiing Wetsontwerp in die parlement voorgelê - ons vind uit wat die wet behels en waarom dit nodig is....more38minPlay
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,536 episodes available.