Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,578 episodes available.
March 17, 2021Monitor 17 Maart 2021 - Deel 2Die Nasionale Vergadering stem oorweldigend ten gunste van 'n ad hoc-komitee om die bevoegdheid van die Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane, te ondersoek. 'n Sogenaamde kripto-kunswerk is verlede week deur die Britse afslaer Christie's vir byna $70-miljoen, of meer as 'n R1-miljard verkoop....more55minPlay
March 17, 2021Monitor 17 Maart 2021 - Deel 1Die Wes-Kaapse minister van finansies, David Maynier, sê sy provinsiale begroting is een van hoop wat planne ondersteun om COVID-19 te beveg. Verbruikersvertroue neem toe - iets wat op 'n wankelrige herstel in die ekonomie dui....more46minPlay
March 16, 2021Monitor 16 Maart 2021 - Deel 2Studente betoog steeds op talle kampusse landwyd. Die 2021 Oscarbenoemings is bekend....more51minPlay
March 16, 2021Monitor 16 Maart 2021 - Deel 1Oudpresident Jacob Zuma se seun, Duduzane, wil president word. Hulde word gebring aan 'n groot gees in die motorsportwêreld....more49minPlay
March 15, 2021Monitor 15 Maart 2021 - Deel 2Die Vryheidsfront Plus is ongelukkig oor die regering se gebrek aan kommunikasie oor die eenmiljoen dosisse AstraZeneca-entstof wat die regering aangekoop het. Meer en meer kinders word aan boelies blootgestel wat hulle op aanlynplatforms aanval....more45minPlay
March 15, 2021Monitor 15 Maart 2021 - Deel 1Die visekanselliers van al 26 universiteite vergader vandag oor studente se eise oor agterstallige skuld en befondsing, terwyl studentegroepe beplan om tersiêre instellings tot stilstand te bring. Intussen wag studente op staatshulp om hulle basiese finansiële verpligtinge na te kom. Die DA beplan 'n veldtog om Stellenbosch Universiteit te dwing om sy vermeende beleid teen Afrikaans te verander....more39minPlay
March 12, 2021Monitor 12 Maart 2021 - Deel 2Maties reageer op klagtes dat Afrikaans nie meer in koshuise gepraat mag word nie. Twee animasieprente op een slag! Leon van Nierop ontleed die gehalte van dié tekenprente....more43minPlay
March 12, 2021Monitor 12 Maart 2021 - Deel 1Onwettige tabakverkope tref die bedryf swaar. Minstens 39 vlugtelinge het vandeesweek verdrink langs die kus van Tunisië....more38minPlay
March 11, 2021Monitor 11 Maart 2021 - Deel 2Die leier van die DA, John Steenhuisen, besoek Stellenbosch Universiteit ná berigte dat studente verbied is om Afrikaans by hulle koshuise, in die openbaar, en selfs op parkbanke op die kampus te praat. Die voormalige lyfwag van die eertydse Vrystaatse premier, Ace Magashule, kry 15 jaar tronkstraf vir die diefstal van 'n Pierneef-skildery....more45minPlay
March 11, 2021Monitor 11 Maart 2021 - Deel 1Die Polisie se onafhanklike ondersoekdirektoraat, OPOD, begin 'n ondersoek na die dood van 'n man tydens gister se betoging by Wits-Universiteit in Johannesburg. Die verspreiding van die Covid-19-entstof, veral na armer lande, word al dringender te midde van 'n gebrekkige vervaardigingskapasiteit....more39minPlay
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,578 episodes available.