Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,578 episodes available.
March 24, 2021Monitor 24 Maart 2021 - Deel 2Skotse navorsers glo die gewone verkoue kan moontlik beskerming bied teen COVID-19. Ons praat met 'n kenner om sy indrukke van die studie te kry. Suid-Afrika se kragnetwerk gaan tydelik deur drie kragskepe aangevul word - ons kyk na hoe die skepe werk en of dit die regte oplossing in hierdie stadium van die spel is. Die Ingenuity-helikopter op Mars gaan binnekort sy eerste vlug op die planeet uitvoer....more39minPlay
March 24, 2021Monitor 24 Maart 2021 - Deel 1Die saak van bedrog en korrupsie teen die voormalige burgemeester van Ethekwini is na die Durbanse hooggeregshof oorgeplaas. Die Wes-Kaapse regering hoop om binnekort goeie nuus aan boere in die Klein Karoo te gee. Die DAK Netwerk sê mense moet meer doen om hulle taal te beskerm. Saoedi-Arabiëhet 'n nuwe vredesplan vir Jemen aangekondig....more39minPlay
March 23, 2021Monitor 23 Maart 2021 - Deel 2Ermelo en Loxton se boere reik die hand uit na mekaar in 'n tyd van nood. 'n Kenner sê onderwysers het nuwe vaardighede nodig weens die pandemie. Wêreldmarkte reageer op die Turkse president, Tayyip Erdogan, se onverwagte stap om die president van die land se sentrale bank, Nadjie Agbal, af te dank....more45minPlay
March 23, 2021Monitor 23 Maart 2021 - Deel 1AfriForum doen aansoek by die Zondo-kommissie om president Cyril Ramaphosa oor kaderontplooiing uit te vra. Ná 31 jaar van onafhanklikheid trek Namibië swaar, maar daar is tog optimisme vir ekonomiese groei. Dis vandag Wêreld Weerkunde-dag....more41minPlay
March 22, 2021Monitor 22 Maart 2021 - Deel 2'n Groep van 337 hoëprofiel Suid-Afrikaners staan saam om hul misnoë uit te spreek teenoor Jacob Zuma se weiering om voor die Zondo-kommissie te verskyn. Ons fokus op menseregte in Suid-Afrika, en watter verandering daar die afgelope 61 jaar was. Ons maak 'n draai in die buiteland en kyk na Morokko en Rusland se gesprekke oor die toenemende konflik in Wes-Sahara. In Australië ervaar Sydney tans die ergste vloede in 60 jaar....more49minPlay
March 22, 2021Monitor 22 Maart 2021 - Deel 1President Cyril Ramaphosa sê in sy Mensregtedagtoespraak dat elke landsburger teen die coronavirus ingeënt moet word. 'n Wes-Kaapse volstruisboer deel sy ervaring van die langdurige droogte en die bykomende impak van Covid-19 op boere. Ons maak 'n draai in Namibië wat sy 31e onafhanklikheidsjaar gevier het....more42minPlay
March 19, 2021Monitor 19 Maart 2021 - Deel 2'n Reuse olietenkskip in die Rooisee word 'n speelbal vir rebelle. Leon van Nierop resenseer 'n TV-reeks wat net in een vertrek afspeel....more51minPlay
March 19, 2021Monitor 19 Maart 2021 - Deel 1Botswana span AfriForum se private vervolgingseenheid in. China hou vir die eerste keer 'n beraad met die Biden-administrasie....more46minPlay
March 18, 2021Monitor 18 Maart 2021 - Deel 2Ons ondersoek berigte dat China beheer wil oorneem van Kenia se hawestad as betaling vir infrastruktuur wat hulle gebou het. Daar word voorspel dat mense teen 2050 sal ophou rook. Ons besoek 'n veilige hawe vir papegaaie in Johannesburg....more50minPlay
March 18, 2021Monitor 18 Maart 2021 - Deel 1Gemeenskapsorganisasies van Ficksburg in die Oos-Vrystaat het paaie versper en 'n ultimatum aan die premier gestel oor die swak paaie in die gebied - ons kry die jongste oor dié ongewone protes. Nuwe regulasies vir handreinigers word bekendgemaak. Daar is 'n tydelike tekort aan tamaties - ons vind uit wat die redes hiervoor is....more48minPlay
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,578 episodes available.