Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,538 episodes available.
December 01, 2020Monitor 1 Desember 2020 - Deel 2Die Universiteit van Pretoria open 'n Afrika-eerste ingenieursfasiliteit waar navorsing oor slim vervoer, stede en infrastruktuur gedoen word. 'n Tekort aan satelliete kan wetenskaplike waarnemings van die Suid- en Noordpool erg beperk. 'n Kenner gee insig oor watter effek dié gebrek aan data sal hê op die bestuur van aardverwarming....more48minPlay
December 01, 2020Monitor 1 Desember 2020 - Deel 2Die Universiteit van Pretoria open 'n Afrika-eerste ingenieursfasiliteit waar navorsing oor slim vervoer, stede en infrastruktuur gedoen word. 'n Tekort aan satelliete kan wetenskaplike waarnemings van die Suid- en Noordpool erg beperk. 'n Kenner gee insig oor watter effek dié gebrek aan data sal hê op die bestuur van aardverwarming....more47minPlay
December 01, 2020Monitor 1 Desember 2020 - Deel 1Daar is 'n skerp styging in aktiewe Covid-19-gevalle in die Tuinroete en die Kaapstad metropool asook in die Nelson Mandelabaai metro in die Oos-Kaap. Die VF+ eis dat die LUR vir Onderwys in Gauteng afgedank moet word. Boko Haram het die naweek weer sy slagtande in Noordoos-Nigerië se Borno-deelstaat gewys - ons kyk na waarom die land steeds gebuk gaan onder dié terreurgroep. Dit is vandag Wêreld Vigsdag - al het ons baie vermag in die stryd teen die siekte, kan ons meer doen....more43minPlay

November 30, 2020Monitor 30 November 2020 - Deel 2Aanlynaansoeke vir plek in Gautengse skole sluit vandag. Tukkies begin met 'n projek om Afrikabuffels teen tuverkulose in te ent. Pieter van den Berg bespreek 'n besige sport naweek....more42minPlay

November 30, 2020Monitor 30 November 2020 - Deel 1Strenger inperkingsmaatreëls is dalk die Oos- en Wes-Kaap se voorland. Engeland beklink die T20-reeks teen die Proteas....more36minPlay
November 30, 2020Monitor 30 November 2020 - Deel 1Strenger inperkingsmaatreëls is dalk die Oos- en Wes-Kaap se voorland. Engeland beklink die T20-reeks teen die Proteas....more36minPlay
November 27, 2020Monitor 27 November 2020 - Deel 2Die eerste mosie van wantroue word aanstaande week teen president Cyril Ramaphosa aangehoo - ons kyk na waarom dit gebring is en wat dit beteken. Eers was dit toiletpapier, nou blyk dit medisyne te wees wat mense uit paniek aankoop - stuur ons op nog 'n Covid-19-verwante probleem af? Ons weet nog te min oor die wêreld se oseane, maar dit kan nou verander met die bekendstelling van 'n nuwe projek om die diep water te verken....more45minPlay
November 27, 2020Monitor 27 November 2020 - Deel 1Genderaktiviste vra dat die howe meer moet doen om geslagsgebaseerde geweld hok te slaan. Die minister van gesondheid besoek die Nelson Mandela Baai Metro om die gereedheid van gesondheidsfasiliteite te bepaal. Die nuwe Renosterberg munisipale raad word vandag ingehuldig te midde van klagtes dat die munisipaliteit steeds swak bestuur word....more40minPlay
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,538 episodes available.