Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,578 episodes available.
December 16, 2020Monitor 16 Desember 2020 - Deel 1Vrystaat Landbou sê die die voorgestelde onteieningswetsontwerp teiken alle bates van Suid-Afrikaanse burgers. Die hoofekonoom by PWC Suid-Afrika, Lullu Krugel, ontleed die jongste indiensnemingstatistiek. Hoeveel hormone skuil in Suid-Afrikaanse vleis? Ons stel dié vraag aan prof. Eddie Webb van die Departement Vleiskunde aan die Universiteit van Pretoria. Gift of the Givers verskaf kampbeddens aan talle hospitale in die Oos-Kaap om die druk op die hospitale in die Nelson Mandelabaai Metro te probeer verlig....more46minPlay
December 15, 2020Monitor 15 Desember 2020 - Deel 2'n Ekonoom, toerismekenner en politieke ontleder praat oor die nuwe Covid-19-maatreëls. Die Britse premier waarsku dat Brexit dalk van die baan is....more48minPlay

December 15, 2020Monitor 15 Desember 2020 - Deel 1Suid-Afrikaners se versuim om Covid-19-protokol te volg, lei tot strenger vakansiemaatreëls. Politieke partye reageer op die nuwe maatreëls....more43minPlay

December 14, 2020Monitor 14 Desember 2020 - Deel 2Die Oos-Kaapse regering oorweeg dit om strande en parke oor die feestyd te sluit. Daar is sprake van 'n moontlike samesmelting tussen die metropolisie, munisipale wetstoepassers en die Suid-Afrikaanse Polisie. Die departement van onderwys in Noordwes het 'n span saamgestel om die dood van drie matrikulante Vrydagaand in 'n botsing naby Brits te ondersoek. Pieter van den Berg bespreek die afgelope naweek se sport....more42minPlay

December 14, 2020Monitor 14 Desember 2020 - Deel 1Action SA is amptelik as 'n politieke party geregistreer. Plaasbewoners op die Hakahana plaas buite Kimberley sê die eienaar het hulle watertoevoer afgesny, omdat hy hulle van die plaas wil af dwing. Ons praat met 'n sielkundige oor pandemievoosheid, die term wat medici gebruik om mense se verbreking van COVID-maatreëls te verduidelik. Meksikaanse wetenskaplikes glo hulle het dalk 'n nuwe spesie snoetwalvisse ontdek....more45minPlay
December 11, 2020Monitor 11 Desember 2020 - Deel 2Suid-Afrika se Openbare Beskermer klou verbete vas aan haar posisie ondanks verskeie hofbevele. Ons praat met twee kenners hieroor. Pieter van den Berg bespreek die naweek se rugby en ander sport. Leon van Nierop het deur vanjaar se swakste rolprent geworstel....more46minPlay
December 11, 2020Monitor 11 Desember 2020 - Deel 1Uitspraak oor die herskryf van matriekvraestelle word vanmiddag gelewer. Die Tuinroete Distrikmunisipaliteit vra dat die weermag ontplooi word. Venezuela staan op die rand van 'n afgrond....more39minPlay
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,578 episodes available.