Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,537 episodes available.
December 07, 2020Monitor 7 Desember 2020 - Deel 2Suid-Afrikaanse vissers werk glo onder haglike omstandighede en word uitgebuit. Ons bespreek die pas vrygestelde 2020 indeks vir maritieme veiligheid. Amerika het aangekondig dat twee inentings teen die Coronavirus ondersoek word vir noodgebruik. Een van die wêreld se grootste teleksope is tot niet - ons kyk na die bydrae wat die Arecibo-sterrewag die afgelope 57 jaar gelewer het....more44minPlay
December 07, 2020Monitor 7 Desember 2020 - Deel 1Onderwysersunies en studenteorganisasies stamp kop met die regering oor die besluit om twee matriekvraestelle te laat oorskryf. Die DA stel sy nuwe kabinet bekend. Die Kaapstad Metro het sy eerste laaistasie vir elektriese voertuie by die Bellville-burgersentrum bekendgestel....more43minPlay
December 07, 2020Monitor 7 Desember 2020 - Deel 1Onderwysersunies en studenteorganisasies stamp kop met die regering oor die besluit om twee matriekvraestelle te laat oorskryf. Die DA stel sy nuwe kabinet bekend. Die Kaapstad Metro het sy eerste laaistasie vir elektriese voertuie by die Bellville-burgersentrum bekendgestel....more43minPlay
December 04, 2020Monitor 4 Desember 2020 - Deel 2Die Wes-Kaapse premier maak 'n drieledige strategie bekend om die verspreiding van Covid-19 te beperk. Ons praat met Wines of South Africa oor die Covid-19-pandemie se impak op die wynbedryf. In sy weeklikse fliekrubriek praat Leon van Nierop oor 'n asemrowende dokumentêr, Kingdoms of Fire, Ice and Fairy Tales. Pieter van den Berg bespreek die naweek se sport....more46minPlay
December 04, 2020Monitor 4 Desember 2020 - Deel 1Die Nelson Mandelabaai Metro in die Oos-Kaap word tot 'n Covid-19-brandpunt verklaar. 'n Waarskuwing teen dronkbestuur op Wes-Kaapse paaie. AfriForum het die Gelykheidshof genader om op te tree teen die EFF en sy leier Julius Malema, oor die sing van die lied "Kill the Boer, Kill the Farmer". 'n Spesialistoksikoloog sê Suid-Afrika se vleis is veilig en vry van antibiotika....more43minPlay
December 03, 2020Monitor 3 Desember 2020 - Deel 2Gauteng se premier stel planne bekend om gesondheidsorg in die provinsie te verbeter. Ons kry reaksie hierop en kyk na wat gedoen moet word om die stelsel te verbeter. Die Wes-Kaap het besluit om openbare geriewe en lokale te sluit en alle openbare byeenkomste word gekanselleer. 'n Maatskappy in Singapoer gaan die wêreld se eerste laboratoriumvervaardigde hoender verkoop....more47minPlay
December 03, 2020Monitor 3 Desember 2020 - Deel 1Die AgriSake Vertroue-indeks het in die vierde kwartaal tot sy hoogste vlak in ses jaar gestyg. Die vakbond, Bemawu, oorweeg dit om te appelleer teen die Arbeidshofuitspraak oor die afleggings by die SAUK. 'n Nuwe groep brandbestryders is gereed om brande in die Kaapse wynland te blus....more45minPlay
December 02, 2020Monitor 2 Desember 2020 - Deel 2SADEK-leiers vergader om ISIS se terreurveldtog in Mosambiek te bespreek. Die projekleier van die nuwe Afrikaanse Bybelvertaling vertel hoe hulle te werk gegaan het....more46minPlay
December 02, 2020Monitor 2 Desember 2020 - Deel 1Die Minister van Kommunikasie sê marktoestande is grootliks verantwoordelik vir die krisis by die SAUK. 'n Navorser verduidelik hoekom ons somers langer word....more41minPlay
December 01, 2020Monitor 1 Desember 2020 - Deel 2Die Universiteit van Pretoria open 'n Afrika-eerste ingenieursfasiliteit waar navorsing oor slim vervoer, stede en infrastruktuur gedoen word. 'n Tekort aan satelliete kan wetenskaplike waarnemings van die Suid- en Noordpool erg beperk. 'n Kenner gee insig oor watter effek dié gebrek aan data sal hê op die bestuur van aardverwarming....more48minPlay
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,537 episodes available.