Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,537 episodes available.
December 15, 2020Monitor 15 Desember 2020 - Deel 2'n Ekonoom, toerismekenner en politieke ontleder praat oor die nuwe Covid-19-maatreëls. Die Britse premier waarsku dat Brexit dalk van die baan is....more48minPlay

December 15, 2020Monitor 15 Desember 2020 - Deel 1Suid-Afrikaners se versuim om Covid-19-protokol te volg, lei tot strenger vakansiemaatreëls. Politieke partye reageer op die nuwe maatreëls....more43minPlay

December 14, 2020Monitor 14 Desember 2020 - Deel 2Die Oos-Kaapse regering oorweeg dit om strande en parke oor die feestyd te sluit. Daar is sprake van 'n moontlike samesmelting tussen die metropolisie, munisipale wetstoepassers en die Suid-Afrikaanse Polisie. Die departement van onderwys in Noordwes het 'n span saamgestel om die dood van drie matrikulante Vrydagaand in 'n botsing naby Brits te ondersoek. Pieter van den Berg bespreek die afgelope naweek se sport....more42minPlay

December 14, 2020Monitor 14 Desember 2020 - Deel 1Action SA is amptelik as 'n politieke party geregistreer. Plaasbewoners op die Hakahana plaas buite Kimberley sê die eienaar het hulle watertoevoer afgesny, omdat hy hulle van die plaas wil af dwing. Ons praat met 'n sielkundige oor pandemievoosheid, die term wat medici gebruik om mense se verbreking van COVID-maatreëls te verduidelik. Meksikaanse wetenskaplikes glo hulle het dalk 'n nuwe spesie snoetwalvisse ontdek....more45minPlay
December 11, 2020Monitor 11 Desember 2020 - Deel 2Suid-Afrika se Openbare Beskermer klou verbete vas aan haar posisie ondanks verskeie hofbevele. Ons praat met twee kenners hieroor. Pieter van den Berg bespreek die naweek se rugby en ander sport. Leon van Nierop het deur vanjaar se swakste rolprent geworstel....more46minPlay
December 11, 2020Monitor 11 Desember 2020 - Deel 1Uitspraak oor die herskryf van matriekvraestelle word vanmiddag gelewer. Die Tuinroete Distrikmunisipaliteit vra dat die weermag ontplooi word. Venezuela staan op die rand van 'n afgrond....more39minPlay
December 10, 2020Monitor 10 Desember 2020 - Deel 2Die fase drie resultate van die Oxford-Astra-Zeneca entstoftoetse is in die mediese vakjoernaal, The Lancet, gepubliseer. Ons praat met die kopieskrywer Deon Wiggett. Dit is meer as 'n jaar nadat hy podsendings gepubliseer het oor sy beweerde molesteerder. Die DA sê die Oos-Kaapse LUR vir Samewerkende Regering is nie by magte om die verkiesing van die nuwe Nelson Mandelabaai Metro burgemeester nietig te verklaar nie....more46minPlay
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,537 episodes available.