Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,537 episodes available.
December 21, 2020Monitor 21 Desember 2020 - Deel 1Die DA gaan hof toe om die strandverbod om te keer. Moenie skrik as jy in Kaapstad is en 'n stem uit die hemel maan jou om jou masker te dra nie. Bykans 1,400 onderwysers sterf aan Covid-19....more40minPlay
December 18, 2020Monitor 18 Desember 2020 - Deel 2Die daaglikse Covid-19-gevalle het tot 'n rekordhoogte opgeskiet toe meer as 10,000 nuwe gevalle in die jongste aanmeldingsiklus aangeteken is. Wat is ons voorland? Ons vra ook waar en wanneer die Covid-19-entstof in Suid-Afrika beskikbaar sal wees, en wie dit sal kry? 'n Nuwe projek gebruik die miswolke wat oor Tafelberg gedrapeer is, om drinkwater te versamel. Drie Curriebeker-wedstryde word deur Covid-19 gekelder....more43minPlay
December 18, 2020Monitor 18 Desember 2020 - Deel 1Die Kaapstad Metroraad wil 'n dringende interdik bekom teen die Suid-Afrikaanse Polisiediens oor hulle inmeging by die werk van 'n filmspan. Die onderwysdepartement maak sy planne bekend vir 2021 se skooljaar. Ons kry reaksie op dié planne, en vra wat anders gedoen kan word om die verlore skooljaar in te haal. Ons fokus ook op internasionale viswater waar meer as 400 Chinese vissersbote die gebiedswater van verkskeie Suid-Amerikaanse lande stroop....more44minPlay
December 17, 2020Monitor 17 Desember 2020 - Deel 2Supertekkies het die atletiekwêreld aan die gons. Kremetartbome wys die invloed van die son op ons weerpatrone....more45minPlay
December 17, 2020Monitor 17 Desember 2020 - Deel 1Die droogtegeteisterde Noord-Kaap kry plek-plek reën. Australië en China bots oor invoerheffings....more40minPlay

December 16, 2020Monitor 16 Desember 2020 - Deel 2Die ANC se sekretaris-generaal, Ace Magashule, sal vir eers in sy pos aanbly, ondanks 'n aanbeveling van die party se integriteitskommissie dat hy opsy moet staan. Die Amerikaanse kieskollege het Joe Biden se oorwinning in die November verkiesing bevestig. Ons bespreek Suid-Afrikaners se vordering met versoening....more46minPlay

December 16, 2020Monitor 16 Desember 2020 - Deel 1Vrystaat Landbou sê die die voorgestelde onteieningswetsontwerp teiken alle bates van Suid-Afrikaanse burgers. Die hoofekonoom by PWC Suid-Afrika, Lullu Krugel, ontleed die jongste indiensnemingstatistiek. Hoeveel hormone skuil in Suid-Afrikaanse vleis? Ons stel dié vraag aan prof. Eddie Webb van die Departement Vleiskunde aan die Universiteit van Pretoria. Gift of the Givers verskaf kampbeddens aan talle hospitale in die Oos-Kaap om die druk op die hospitale in die Nelson Mandelabaai Metro te probeer verlig....more46minPlay