Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,451 episodes available.
November 17, 2020Monitor 17 November 2020 - Deel 1Is Jacob Zuma en Raymond Zondo vriende? Aikona, sê die adjunkhoofregter. 'n Lasbrief vir die Bushiri-egpaar se arrestasie word uitgereik....more37minPlay
November 16, 2020Monitor 16 November 2020 - Deel 2Landbouverenigings hou vandag 'n optog in Hennenman ná die moord op die Vrystaatse boer, Pieter Hills en sy seun, Eddie. Jacob Zuma se aansoek dat regter Raymond Zondo hom aan die staatskapingskommissie moet onttrek, word vanoggend aangehoor. Lucinda Evans is deur die DAK-netwerk vereer vir haar bydrae tot die welsyn van die Bruingemeenskap....more47minPlay

November 16, 2020Monitor 16 November 2020 - Deel 1Die DA in Gauteng verkies 'n nuwe leier. Die regering begin met die proses om die Bushiri-egpaar te laat uitlewer. Meer as 12,000 individue en organisasies is gekant teen 'n elektroniese kiesstelsel vir Suid-Afrika. 'n Verdagte verskyn vandag in die Nelspruit landdroshof in verband met die moord in 2007 op die Suid-Afrikaanse fietsrykampioen, Ettienne van Wyk....more43minPlay

November 13, 2020Monitor 13 November 2020 - Deel 2Spanning is aan die oplaai in Bloemfontein oor die sekretaris-generaal van die ANC, Ace Magashule, se verskyning in die hof. Opposisiepartye vra dat die Covid-19-ramptoestand beëindig word....more48minPlay
November 13, 2020Monitor 13 November 2020 - Deel 1Werkloosheid neem toe. Die statistiek is ingewikkeld, maar ons probeer uitvind of daar nie tog 'n ligstraaltjie is nie. Honde word nou belet om 'n deel van die Zandvlei-natuurreservaat by Muizenberg in Kaapstad te besoek....more42minPlay
November 12, 2020Monitor 12 November 2020 - Deel 2Ons ontleed die voorlopige uitslae van die tussenverkiesings wat gister landswyd gehou is. 'n Aktrise in die rolprent Toorbos praat oor hoe sy die Knysnabos-aksent moes aanleer vir die rol. Ons praat met die mediakommentator, Arthur Goldstuck, oor samesweringsteorieë tydens die pandemie....more48minPlay
November 12, 2020Monitor 12 November 2020 - Deel 1President Cyril Ramaphosa waarsku dat die COVID-19-pandemie nog lank nie verby is nie. Die Nasionale Vervolgingsgesag sê nog inhegtenisnemings kan verwag word in die asbestender-hofsaak. Ons praat met 'n Suid-Afrikaanse wetenskaplike oor wat die wêreld se wetenskaplikes van Joe Biden se administrasie verwag....more45minPlay
November 11, 2020Monitor 11 November 2020 - Deel 2Ons praat met 'n ekonoom oor finansiële markte se reaksie op die moontlike entstof-deurbraak wat Corona kan stuit. Wees versigtig vir skelms wat die huidige omstandighede tot hul eie voordeel manipuleer....more45minPlay
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,451 episodes available.