Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,537 episodes available.
January 13, 2021Monitor 13 Januarie 2021 - Deel 1Die eerste besending Coronavirus-entstof behoort volgende week in die land te wees. Die opeenhoping by grensposte is glo iets van die verlede nadat die landgrense gesluit is. Agri SA vra dat koppe moet rol by die Landbank ná 'n verdoemende verslag oor die stand van sy finansiële volhoubaarheid. Die middel, Ivermectin, is voorheen deur apteke verkoop....more45minPlay

January 12, 2021Monitor 12 Januarie 2021 - Deel 2President Donald Trump gaan dalk weer in 'n staat van beskuldiging geplaas word. Daar is onsekerheid oor die gebruik van Invermektien teen Covid-19. 'n 19-jarige staan ouer mense by met tegnologie....more47minPlay

January 12, 2021Monitor 12 Januarie 2021 - Deel 1'n Aangepaste Valk-3-inperking tree in werking. Die jongste Beleidsonsekerheids-indeks bekend gemaak. Kommer oor die polisie se magsvertoon....more43minPlay

January 11, 2021Monitor 11 Januarie 2021 - Deel 2Ons praat met die ANC oor hulle Januarie 8-verklaring en hulle verwagtinge vir 2021. 'n Ontleder gee sy mening oor die besluite wat die party geneem het in sy Januarie 8-verklaring, en of dit wel uitgevoer kan word. Twee Dwerg-kameelperde is onlangs in onderskeidelik Uganda en Namibië opgemerk. Ons kry die jongste nuus oor die sewende skof van die Dakar-tydren....more47minPlay

January 11, 2021Monitor 11 Januarie 2021 - Deel 1Gereelde kragonderbrekings in Ekhuruleni hou 'n gevaar in vir mense se lewe en belemmer hulle inkomste. Vakbonde beplan om tot in die Konstitusionele Hof te veg vir staatsdienswerkers se jaarlikse salarisverhogings. Die Amerikaanse Huis van Verteenwoordigers gaan met 'n proses begin om te bepaal of president Donald Trump in 'n staat van beskuldiging geplaas moet word....more41minPlay
January 08, 2021Monitor 8 Januarie 2021Die eerste besending van 'n miljoen dosisse van die AstraZeneca-entstof word vandeesmaand in die land verwag. Ons praat met Eskom oor die afgelope tyd se beurtkrag, en kyk na wat ons verder vanjaar kan verwag. Amerikaanse leiers oorweeg 'n blitsproses om president Donald Trump in 'n staat van beskuldiging te plaas.Daar is nog net 18 dae van die vuurwapenamnestie oor vir wapeneienaars....more49minPlay