Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,537 episodes available.
January 19, 2021Monitor 19 Januarie 2021 - Deel 1Die DA looi die regering se Covid-19-beleid. Die redakteursforum, Sanef, stel 'n aksieplan voor om etiek in die joernalistiek te herstel. Die babamelk-pa, soos hy bekend geword het, doen regstappe teen die polisielede wat hom weens die aandklokreël gearresteer het....more42minPlay
January 18, 2021Monitor 18 Januarie 2021 - Deel 2'n Versoek dat die regering werklose dokters aanstel. Rolprentteaters hou net-net kop bo water. Wikipedia vier sy 20ste verjaarsdag - ons praat oor die Afrikaanse weergawe....more48minPlay
January 18, 2021Monitor 18 Januarie 2021 - Deel 1Reaksie op die aankondiging dat skole eers op 15 Februarie begin. Kinders onder ses hoef nie maskers te dra nie....more40minPlay
January 15, 2021Monitor 15 Januarie 2021 - Deel 2Begrafnisondernemers het hulle hande vol met die tweede golf van die Covid-19-pandemie. 'n Rooihartbees neem die Centurion-omgewing in Pretoria op horings....more48minPlay
January 15, 2021Monitor 15 Januarie 2021 - Deel 1'n Span wetenskaplikes van die Wêreldgesondheidsorganisasie bereik die Chinese stad, Wuhan, waar hulle die oorsprong van die coronavirus wil bestudeer. Swaar reën val in Namibië, 'n land waar só iets ongewoon is. Planne om skaliegas in die Okavango te ontgin, ontstel die San-gemeenskap en ander inwoners van dié landstreek....more42minPlay
January 14, 2021Monitor 14 Januarie 2021 - Deel 2President Donald Trump word wéér in 'n staat van beskuldiging geplaas. St. Lucia se riviermond is weer ná 'n dekade met die see verbind....more47minPlay
January 14, 2021Monitor 14 Januarie 2021 - Deel 1Brandpunt-provinsies lê hulle planne aan die parlement voor vir die verspreiding van 'n Covid-19-entstof. 'n Bekende in landboukringe sterf....more47minPlay

January 13, 2021Monitor 13 Januarie 2021 - Deel 2Daar word beplan dat skole op 27 Januarie sal open - ons vra of dit nie dalk hersien moet word nie. Ons kry reaksie op die Departement van Basiese Onderwys se planne om aanlynskole in die staatsektor te open. 'n Nuwe, meer bekostigbare suurstofmasjien is ontwikkel om Covid-pasiënte te help asemhaal....more44minPlay