Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,537 episodes available.
January 22, 2021Monitor 22 Januarie 2021 - Deel 2Plaaswerkers se salarisse kan met tot 16,1% vanjaar styg. Die prys van gemmer het die afgelope tyd die hoogte ingeskiet. Die hoofredakteur en uitvoerende direkteur van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal, dr. Willem Botha, praat oor drukkies en soentjies. Wat gebeur die oomblik wanneer jy sterf? Dit is die veelbesproke onderwerp van Surviving Death, waaroor Leon van Nierop vanoggend in sy fliekrubriek praat....more48minPlay

January 22, 2021Monitor 22 Januarie 2021 - Deel 1'n Opname wys dat onderwysers voel daar moet strenger opgetree word teenoor leerlinge wat nie Covid-19-maatreëls nakom nie. Die rentekoers bly vir eers onveranderd. Huldeblyke stroom in vir Jackson Mthembu. Die president het die Wysigingswet op die Verjaring van Siviele en Strafregtelike Aangeleenthede onderteken....more43minPlay

January 21, 2021Monitor 21 Januarie 2021 - Deel 2Die DA soek antwoorde van die Kommisaris van Polisie, generaal Khehla Sithole, oor 'n videogreep waarin 'n polisiebeampte oënskynlik 'n persoon sonder 'n masker met 'n sambok slaan. Plastiek kom nou in byna alle voedselsoorte voor. Voëlliefhebbers gaan hierdie naweek 'n massatelling van die oostelike rooipootvalkies of Amurvalke regoor die land doen....more43minPlay

January 21, 2021Monitor 21 Januarie 2021 - Deel 1Meer as 'n halfmijoen mense word in die noorde van Mosambiek weens terreuraktiwiteite ontwortel. Tot 200 millimeter reën word vir die Laeveld en aangrensende gebiede voorspel. Ekonome verwag geen verandering in die rentekoers nie....more45minPlay
January 20, 2021Monitor 20 Januarie 2021 - Deel 2Joe Biden en Kamala Harris word vandag ingehuldig te midde van verskeie krisisse in die VSA. Ons praat met 'n ruimtewetenskaplike oor twee nuwe sterrestelsels wat pas ontdek is....more48minPlay
January 20, 2021Monitor 20 Januarie 2021 - Deel 1Radiolegende Margot Luyt sterf weens Covid-19. 'n Eenmalige belasting word voorstel om te help met die aankoop van entstowwe teen Covid-19....more41minPlay
January 19, 2021Monitor 19 Januarie 2021 - Deel 2Die gasvryheidsbedryf doen 'n beroep op versekeraars om die eise van kleinsake-ondernemings uit te betaal. Ons bespreek 'n voorstel van sommige politieke partye om die munisipale verkiesings tot 2024 uit te stel. Inwoners van Hondeklipbaai in die Wes-Kaap sukkel steeds sonder water....more46minPlay